Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (251)
Arniston (90)
Baardskeerdersbos (2)
Bettysbaai (100)
Bonnievale (9)
Botrivier (10)
Bredasdorp (40)
Caledon (27)
Elgin (22)
Elim (2)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (185)
Genadendal (1)
Grabouw (26)
Greyton (43)
Hermanus (545)
Infanta (3)
Kleinmond (80)
L'Agulhas (49)
Malgas (15)
Napier (20)
Onrus (71)
Pearly Beach (36)
Riviersonderend (5)
Stanford (56)
Struisbaai (242)
Suiderstrand (16)
Suurbraak (6)
Swellendam (78)
Tesselaarsdal (6)
Vermont (50)
Witsand (68)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1904)
B&Bs (82)
Wildsplase (20)
Hotelle (20)
Gastehuise (192)
Selfsorg-eenhede (1590)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 4811 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 4811 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Wildsplase

19 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Overberg koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R733
per nag, vir 2 mense
Lodge in Breederiviervallei, Overberg

Lord's Guest Lodge kyk uit oor die uitgestrekte vallei en op die berge in die verte. Dis bo die Koningsrivierheuwels tussen Robertson en McGregor geleë, net langs die R62, Lord’s Guest Lodge verwelkom gaste in 'n...

 Koepons teen 20% af
VanafR6 000
R4 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Overberg

Mosaic Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Ons 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëll...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Overberg

Ons deel graag ons genotvolle verblyf in Hermanus met jou. Kom haal diep asem in ons stil en ontspanne atmosfeer. Jy is binne loopafstand (300 meter) van die sakekern, kroeë en restaurante met veilige parkering en...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Barrydale, Overberg

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub bied gehalte en bekostigbare verblyf in Barrydale op die R62. Dis die ideale oornagverblyf vir gaste wat die omgewing wil verken of net wil oornag. Alle kamers is privaat s...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Overberg

Tri Active Lodge is in die hartjie van die Grabouw-vallei, tussen welige tuine en vrugteboorde, geleë. Dit is binne maklike bereik vanaf die N2 en bied 'n uitstekende ligging vir verskeie aktiwiteite soos spanbouse...

35% af Aanbod!
VanafR950
R618
per nag (plek vir 2)
Lodge in Greyton, Overberg

The Lady Grace bied verblyf in 'n pragtige plattelandse landskap in Greyton. Die eiendom spog met groot skadubome in 'n oop erf met tafels, stoele, bankies en 'n outydse stoepswaai. Akkommodasie by The Lady Grace ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grabouw, Overberg

Grabouw Lodge bied verblyf in gastekamers naby die N2-hoofweg in Grabouw. Die lodge is oorkant 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Die ...

Vanaf
R867
per nag (plek vir 2)
Lodge in Witsand, Overberg

Breede River Cottages is 'n pragtige lodge aan die oewer van die Breederivier, in die bekoorlik kusdorp, Witsand geleë. Die dorp is bekend vir die grootste konsentrasie suidelike noordkaper aan die Suid-Afrikaanse ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Overberg

Ocean View @ Hermanus bied gehalte oornagverblyf in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeryk, en sy ligging s...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Overberg

Fisherhaven Traveller's Lodge is naby die Botrivierstrandmeer in Fisherhaven, en dit is sentraal vanaf die Overberg-besienswaardighede. Dit is 'n vreedsame kusdorpie op die pad tussen Kaapstad en die bekende walvisk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Overberg wildsplase blad - loer bietjie na ons wye versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Overberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Overberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za