Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Agulhas (268)
Arniston (70)
Bettysbaai (104)
Bonnievale (9)
Botrivier (11)
Bredasdorp (36)
Caledon (27)
Elgin (19)
Elim (2)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (162)
Genadendal (1)
Grabouw (23)
Greyton (40)
Hermanus (495)
Infanta (3)
Kleinmond (77)
L'Agulhas (53)
Malgas (19)
Napier (16)
Onrus (70)
Pearly Beach (35)
Riviersonderend (7)
Stanford (51)
Struisbaai (259)
Suiderstrand (15)
Suurbraak (6)
Swellendam (68)
Tesselaarsdal (5)
Vermont (47)
Witsand (63)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1802)
B&Bs (81)
Wildsplase (19)
Hotelle (19)
Gastehuise (169)
Selfsorg-eenhede (1514)

Resensies van Overberg

4.6 / 5  
volgens 5740 resensies
Lees regte resensies van Overberg van 5740 geverifieerde gaste.
Indien jy Overberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Overberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Overberg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Overberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Overberg Selfsorg-eenhede

1404 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 500
R1 750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Greyton, Overberg

The Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis en 2 ateljeewoonstelle in Greyton. Dié hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan- leefarea en -kombuis. Daar is 3 kamers met koninggrootte-...

Voorkeurvennoot
SPAAR 40%
VanafR2 900
R1 740
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Overberg

Nothing But View is 'n dakwoonstel met slaapplek vir 6 in Hermanus en bied 'n lieflike 180 grade-uitsig oor die see en berge. Dié woonstel is in 'n kompleks en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Bring asb. j...

SPAAR 40%
VanafR900
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Overberg

Sunset Bliss is in Perlemoenbaai, tussen De Kelders en Gansbaai geleë en bied gerieflike selfsorg-eenhede met onbelemmerde see-uitsigte. Al die eenhede het toegang tot WiFi en DStv. Hierdie eenheid is op die drumpe...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR3 900
R2 730
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Overberg

House 12 Beach Club is in die veiligheidskompleks van Hermanus Strandklub geleë en bied gemaklike selfsorg-veblyf in 'n huis wat smaakvol gemeubileer is en slaapkamers aan die seekant het. Die huis het slaapplek ...

SPAAR 30%
VanafR1 000
R700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Moelas Holiday Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste in Struisbaai. Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en ’n groot kombuis met ’n ingeboude braai-area. Die hoofslaapkamer ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Overberg

Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek met 'n ononderbroke uitsig oor die see. Dié verblyf het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkam...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Bodega Fuchs is 'n selfsorg-eenheid, 500 m vanaf die strand, in die kusdorp Struisbaai. Die eenheid is op die eienaar se perseel en sluit ontbyt in. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, sitkamert...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf aan gaste. Dit is binne loopafstand van winkels, restaurante en die strand. Dié huis beskik oor 2 ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bredasdorp, Overberg

Kate's Country Kitchen Accommodation bied gesinsvriendelike gehalteverblyf teen uiters bekostigbare tariewe. Die eenheid met slaapplek vir 2 gaste het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met slegs 'n bad. Li...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bredasdorp, Overberg

De Volkshuijs bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n Nasionale Monument. Gaste sal dadelik tuis voel in die geskiedkundige selfsorg-kothuise. Die verblyf word in 2 eenhede gebied, Sakkie-kothuis of Saartjie-kothuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Overberg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Overberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Overberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za