Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Paarden Eiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paarden Eiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarden Eiland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarden Eiland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paarden Eiland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Paarden Eiland

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Swift Studios Self-Catering Studio Apartments bied gerieflike akkommodasie in solderwoonstelle met 'n Skandinawiese styl in Soutrivier, net 5 km van Kaapstad se middestad en 16 km van Kaapstad Internasionale Lughawe...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Xanadu is 'n ruim, moderne selfsorgwoonstel met sy eie ingang en omheinde agterplaas in die stil buurt Tygerhof in Milnerton. Die woonstel is net 5 minute vanaf die strandmeer, strande en gholfbaan, en net 15 minute...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Island Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis in die gewilde Woodbridge Island-sekutiteitskompleks. Dit is net 150 m vanaf Milnerton se strand en 9 km van Kaapstad se middestad af. Island Beach House het slaapple...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Milnerton, Wes-Kaap

Welkom by ons gastehuis wat in die mooi Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Dit is slegs 10 km van Kaapstad se sentrum, of 20 minute per motor van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Ons is op die hoofro...

10% af Aanbod!
VanafR1 179
R1 061
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodbridge Island, Wes-Kaap

Marechale Way is in Kaapstad se kusbuurt, Milnerton, en bied eindelose besienswaardighede met geen tekortkoming aan natuurskoon. Die huis is in die veilige Woodbridge Island Estate met 'n pragtige uitsig oor die Atl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodbridge Island, Wes-Kaap

The Beach Room is op die skilderagtige Woodbridge-eiland geleë, ’n veilige en rustige toevlugsoord by die see met ’n prentjiemooi uitsig op Tafelberg net 50 meter van jou voorstoep af. Dis boonop net ’n vinni...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

25 Ash is 'n semi-losstaande selfsorghuis in 'n stil straat in Observatory naby verskeie kroeë, restaurante, kuns, klerewinkels en kruidenierswinkels. Die huis is ideaal vir kort- of langtermynverblyf en openbare v...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Axis Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel op die agste verdieping in die ikoniese Axis-gebou in Century City. Gaste het 'n uitsig op Tafelberg vanaf die woonstel....

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Durham Square 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel naby die welbekende Old Biscuit Mill in Woodstock. Die woonstelkompleks is stapafstand vanaf Devil’s Peak-brouery en is sowat ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tijgerhof, Wes-Kaap

32 on Pringle is 'n selfsorgwoonstel wat slaapplek bied aan 2 gaste in Tijgerhof. Die woonstel grens aan die hoofhuis en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n instapstort. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Paarden Eiland akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za