Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Courtrai (5)
Hoog-En-Droog (12)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
B&Bs (16)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (59)

Resensies van Paarl

4.6 / 5  
volgens 408 resensies
Lees regte resensies van Paarl van 408 geverifieerde gaste.
Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paarl.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paarl Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Paarl

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Cedar Point 5E is 'n selfsorghuis met 'n uitsig oor die dam in die Pearl Valley Gholflandgoed in die Paarl. Die dorp is bekend vir sy plattelandse skoonheid, goeie wyn, unieke koffiewinkels, argitektuur en vrugteboo...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wes-Kaap

5 Mountains Lodge skuil tussen die voetheuwels van die historiese Bainskloofpas, digby Wellington in die hartjie van die wynlande, net 45 minute van Kaapstad se gonsende middestad af. Soos die pas jou uit die dorp l...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bovlei, Wes-Kaap

Hanna bied bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eiena...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bovlei, Wes-Kaap

Gen Hertzog 190 is 'n selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat in Wellington. Dié bekoorlike dorpie is in die pragtige Kaapse Wynland-distrik geleë en net 45 minute se ry van Kaapstad af. Dit is die ideale plek vir ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Simondium, Wes-Kaap

Paddabult is op die historiese Bloemendal-plaas geleë en word omring deur welige wingerd met die indrukwekkende Bolandberge in die agtergrond. Hierdie pragtig ontwerpte selfsorgkothuise bied 'n plattelandse atmosfe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Klapmuts, Wes-Kaap

Nossie's Nook is 'n kothuisie op 'n kleinhoewe in Klapmuts in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Die gesin bestuur 'n inheemse vetplantkwekery op die perseel. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging...

Vanaf
R1 166
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Simondium, Wes-Kaap

Station House is 'n gastehuis wat in1915 gebou is en op die R45 in die hartjie van Simondium geleë is. Dit is in die mooiste wyn- en kosstreek tussen die Paarl en Franschhoek geleë. Dié gastehuis het verskeie k...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Simondium, Wes-Kaap

Kimi's Self-Catering Cottage skuil in Simondium, sowat 11 km van Paarl af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat doendinge in die Kaapse Wynlande. Verblyf is beskikbaar in 2 eenh...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wes-Kaap

Andreas Guest House is op Andreas Wine Estate wat spog met 'n 4,5 hektaar wingerd. Dit is 'n elegante 18de eeuse huis met 'n lowerryke tuin. Dié pragtige Kaaps-Hollandse eiendom is in 1799 gebou en sy stil tuine l...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 2)
B&B in Simondium, Wes-Kaap

Verblyf by ons plaas is so 'n unieke ervaring dat gaste keer op keer terugkom. Akkommodasie is geleë tussen die wingerde met oer-oue Eikebome wat genoeg skadu verskaf. Gaste kan voetslaan, draf of fietsry tussen di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simondium, Wes-Kaap

Wine Route Cottages is in die buitewyke van die pragtige dorp Simondium op die R45 geleë. Dit word omring deur majestueuse berge en wingerde en is die ideale wegbreekplek vir paartjies wat op soek is na 'n vakansie...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wes-Kaap

Dunstone Country House is op 'n wyn- en vrugteplaas in die buitewyke van Wellington in die prentjiemooi Bovlei-vallei geleë. Dunstone Country House is 10 ha-plaas wat bekroonde wyne produseer en pragtige natuurskoo...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bovlei, Wes-Kaap

Dunstone Manor is 'n elegante, privaat selfsorg-herehuis. Dit is in 'n afgesonderde area aan die suidelike kant van die Dunstone Landgoed in Wellington geleë. Dunstone Manor is 'n statige dubbelverdiepinghuis in 'n...

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bovlei, Wes-Kaap

Canetsfontein Guest Cottage is op 'n organiese wyn- en groenteplaas geleë in die prentjiemooi dorpie Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande. Wellington is 70 km van Kaapstad af en bied ve...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klapmuts, Wes-Kaap

Klapmuts Hotel is in Klapmuts, tussen Stellenbosch en die Paarl in die Kaapse Wynlande, geleë. Die hotel bied 4 pragtige gemeubileerde kamers met lugversorging. Die kamer is ingerig met 'n TV met sekere Stv-kanale...

50% af Aanbod!
VanafR4 595
R2 298
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wellington, Wes-Kaap

Val du Charron Coach House is 'n 5-ster-boetiekgastehuis op 'n privaat wynlandgoed in Wellington. Dit is perfek vir oordeelkundige gaste wat op soek is na luukse verblyf en gasvryheid naby 'n verskeidenheid doending...

50% af Aanbod!
VanafR2 586
R1 293
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Wes-Kaap

Val du Charron Wine & Leisure Estate is op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van die Bovlei-vallei geleë. Dit is 10 minute van die dorp Wellington af en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Die landgoed is gele...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klapmuts, Wes-Kaap

Rusticana beteken "vreedsame Kanaän" en ons nooi jou uit om te ontspan in 'n rustige omgewing met gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal geleë is vir besoekers wat die Boland wil verken. Rusticana is lekker naby 'n...

Vanaf
R4 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. On...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klapmuts, Wes-Kaap

Marianne Wine Estate is aan die voorheuwels van Simonsberg buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Kom geniet hartlike gasvryheid en bekroonde wyne in 'n absoluut asemrowende plek wat oor die Kaapse Wynlande ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 8 - Wys 141 tot 150

Welkom by die Paarl akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za