Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Palm Beach

4.5 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Palm Beach van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Palm Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Palm Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Palm Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Palm Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Palm Beach Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
30% af Winteraanbod!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Palm Beach

Palm Beach bied selfsorgverblyf net 100 m van die strand af en dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat, die tweede grootste vleiland in Suid-Afrika, geleë. Die hutte is sowat 300 m van Palm Beach se hoofswemstran...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Palm Beach

Cat's Cradle is 'n rustige selfsorg-ateljeewoonstel in die tuin van 'n privaat woonerf in Palm Beach naby Port Edward. Die woonstel het sy eie ingang. Die woonstelletjie het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer e...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, Palm Beach

Rus-'n-bietjie ’n tuinkothuis in Palm Beach wat gerieflik ingerig is en bied slaapplek aan ’n gesin van 6. Die kothuis het ’n privaat ingang en bied 3 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n bad en stort deel....

Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Palm Beach

The Log Beach House 19 is in die stil dorpie Palm Beach geleë, net 5 km suid van Sanlameer en 10 km noord van Port Edward. Hierdie huis is in die Forest Homes-kompleks, net 400 m van die strand af. Hierdie selfso...

Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Port Edward, Palm Beach

The Beach House skuil in 'n veilige kompleks in Palm Beach, 'n ouwêreldse kusdorpie naby Port Edward. Die area is tussen die warm Indiese Oseaan en KwaZulu-Natal se heuwels, en bied 'n oormaat warm sand, natuurrese...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Palm Beach

Greenhart Village is in Palm Beach, Kwazulu-Natal geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal vir gesinne. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en naby verskeie winkels, restaurante en doendinge. Die eenh...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Edward, Palm Beach

Indigo bied selfsorgverblyf in die kusdorp, Palm Beach, net 11,8 km vanaf Port Edward aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Indigo is net 750 m van die hoofstrand by Palm Beach af en is 2,4 km vanaf MacBanana - 'n ideale be...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach

Krap Singel 57 is in ’n sekuriteitskompleks in Palm Beach, ’n sonderlinge dorpie naby Port Edward. Palm Beach is aan die prentjiemooi Hibiskuskus geleë en het asemrowende strande met natuurlike getypoele, ’n ...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Palm Beach

Ocean View Beach House bied verblyf in Palm Beach aan die Suidkus. Besoek Palm Beach met sy pragtige strande en die warm Indiese Oseaan net 100 m van die huis af. Dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat geleë. ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach

Deck to Sea is geleë in die klein dorpie Palm Beach. Dit is tussen Margate aan die Hibiscuskus en Port Edward aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie bekoorlike houthuis het slaapplek vir 6 gaste. Die huis het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Palm Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za