Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Panorama

4.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Panorama van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Panorama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Panorama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Panorama akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Panorama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Panorama Akkommodasie - Bethlehem

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama

Hoogland Guesthouse is in 'n stil buurt in Bethlehem geleë. Dié gastehuis is net 120 m vanaf Hoogland Medikliniek. Daar is 9 en suite-kamers en 1 selfsorgkothuis. Elke kamer het 'n lessenaar, mikrogolf, yskassie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama

The Green Olive Guesthouse bied luukse, ruim verblyf in Panorama in die Vrystaatse dorpie Bethlehem. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Dihlabeg-winkelsentrum en 1,2 km vanaf die Staatshospitaal en die MediClinic...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama

Atmosfeer, aandag aan detail en persoonlike diens maak Fisant-gastehuis voorwaar spesiaal. Ons is in die hartjie van die ongelooflike Sandstone Country in die dorpie Bethlehem. In hierdie rustige omgewing met sy pra...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama

Hideaway is 'n moderne woonstel in Bethlehem wat gerieflik ingerig is vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama

Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid ,in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oo...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama

Mooikooi bied oornagverblyf in 'n eenheid in Panorama, Bethlehem en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers wat op pad is na 'n volgende bestemming. Dié oopplan-eenheid is op 'n residensiële perseel en het ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama

Harmony and Melody Self-catering is 950 m vanaf Hoogland MediClinic en die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of ouers wat skoolvergaderings bywoon. Die eiendom is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Panorama

MediStay is die ideale verblyf vir sakeresigiers, vakansiegangers of diegene wat moet reis weens mediese redes. Dit is slegs 30 m vanaf die Mediclinic Hoogland, Braun Dialysis, Pathcare, algemene praktisyne en Ampat...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama

Bread House B&B bied gerieflike verblyf in 'n veilige en huislike B&B in 'n rustige woonbuurt, Panorama, in Bethlehem, naby Hoogland MediClinic, winkelsentrums en Frontier Casino. Verblyf word gebied in 5 en suite-...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama

Faces Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis in Bethlehem. Dit is langsaan die N5-roete na Bloemfontein en Durban. Ons bied luukse B&B-akkommodasie vir vakansiegangers of sakereisigers. Elkeen van ons 9 ruim en suit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Panorama akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bethlehem blad indien jy na meer Bethlehem akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]