Resensies van Panorama

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.39 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
Yasaaar F. - 25th December 2019
staying in Panorama
We didn't do much, but the town seemed safe and the people super friendly, will definitely try go back.
Jh C. - 14th October 2019
staying in Panorama
Koidam is 'n ondervinding!
Karen G. - 3rd August 2019
staying in Panorama
Bethlehem is a beautiful old Free-State town rich in history and culture. It has all the modern shopping facilities, is clean and located in a beautiful valley.
Alex B. - 22nd May 2019
staying in Panorama
Baie sentraal geleë naby Hoogland Medi Clinic, net 20 km vanaf Clarens.
Hennie V. - 20th May 2019
staying in Panorama
Swak toestand van paaie!
Abraham E. - 16th May 2019
staying in Panorama
Net die toestand van jul paaie!!
Petro S. - 6th May 2019
staying in Panorama
Mooiste natuur en baie om te doen.
Peter D. - 14th October 2018
staying in Panorama
The wonderful little town, Clarens and Golden Gate National Park nearby in addition to other scenic drives and areas to explore.
Andrienet K. - 17th July 2018
staying in Panorama
Rustig.
Hermann V. - 30th April 2018
staying in Panorama
Skoon, groen woonbuurt, naby shopping mall en Oos Vrystaat natuurskoon.
Annamarie B. - 11th April 2018
staying in Panorama
Rustige en veilige omgewing.
Elfie S. - 27th February 2018
staying in Panorama
Omgewing was skoon en het veilig gevoel.
Cor D. - 5th May 2017
staying in Panorama
Stil en rustige area.
Hanici G. - 2nd May 2017
staying in Panorama
Stil, pragtige omgewing.
Christa M. - 6th March 2017
staying in Panorama
Baie ou, boomryke en stil area.
Juanita F. - 6th October 2016
staying in Panorama
Ons is baie lief vir die omgewing.
Elize K. - 1st September 2016
staying in Panorama
Fantasties.
Liesl G. - 2nd June 2016
staying in Panorama
Goeie en netjiese ligging. Naby geriewe, winkels ens.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]