Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Panorama

4.1 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Panorama van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Panorama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Panorama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Panorama akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Panorama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Panorama Akkommodasie - Northern Free State

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Wilgenhof, Panorama

The Lighthouse gastehuis nooi jou hartlik uit om 'n wonderlike kuier in Wilgenhof, Kroonstad te geniet. Die gastehuis is gerieflik geleë naby die winkelsentrum en het maklike toegang tot die N1-hoofweg. Daar is ve...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama

Cornerstone B&B is in die pragtige, stil woonbuurt Panorama in Kroonstad geleë. Hiér word ouwêreldse bekoring met moderne luuksheid gekombineer om unieke, stylvolle en suite-kamers te bied. Dié B&B bied privaat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilgenhof, Panorama

Den La Kel is in die pragtige, stil buurt, Wilgenhof in Kroonstad geleë. Dit is lekker naby die N1-afrit, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Dié gastehuis bied verblyf in 4 gastekamer en 1 selfsorgeenh...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilgenhof, Panorama

Tuscana Villa Guesthouse is 'n dubbelverdiepinghuis in Panorama, Kroonstad. Dit bied gerieflike kamers en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf word gebied in 10 kamers met slaapplek vir 22. Elke ...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wilgenhof, Panorama

Bettie's Luxury Lodge is in die pragtige dorp Kroonstad geleë, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Die lodge bied 'n rustige toevlugsoord wat jou 'n tuiste weg van die huis sal gee. Ons bied dienste vir en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilgenhof, Panorama

Sewende Hemel Gastehuis is in die pragtige en rustige woonbuurt Wilgenhof in Kroonstad geleë. Die gastehuis se ligging is uiters gerieflik ? dis net 2 km van die Panorama Plaza Winkelsentrum en naby die N1-hoofweg ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama

Sandstone Gastehuis strek oor 2 eiendomme en is in Kroonstad geleë. Dié gastehuis is omring met oop spasies en 'n welige tuin. Dié gastehuis bied slaapplek in 8 en-suite kamers. Elke kamer het sy eie privaat ing...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R723
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama

Lamon Guesthouse is 'n luukse gastehuis in Kroonstad wat gerieflik naby die N1-afrit, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein, geleë is. Daar is 8 stylvolle en gerieflike kamers wat elkeen 'n privaat ingang e...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama

Helena's Guesthouse is in die mooi en stil woonbuurt van Panorama in Kroonstad. Kroonstad is in 'n omgewing wat gekarakteriseer word deur oop ruimtes en 'n oorvloed en verskeidenheid plantegroei wat dit besonders ma...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilgenhof, Panorama

Berry Lane Gastehuis is in die stil, pragtige area Wilgenhof in Kroonstad geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Verblyf is in 4 eenhede beskikbaar. Die en sui...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama

Le Grant Guesthouse and Conference Facility bied gastekamers in Kroonstad wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Die verblyf bestaan uit 8 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elk ’n en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wilgenhof, Panorama

Protea Accommodation bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Kroonstad. Die oopplan-eenheid het lugversorging, 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed met 'n elektriese kombers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama

Oh So You Guest House is in 'n stil doodloopstraat in Kroonstad geleë en bied 'n rustige omgewing met heerlike ekstras soos 'n swembad en 'n gimnasium. Verblyf word in 6 gastesuites wat uniek versier en gemeubile...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama

Kroon Manor is in die pragtige dorp, Kroonstad, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein geleë. Kroon Manor beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n gesinseenheid met 2 aparte slaapkamers. Die kamer het 'n yskas...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama

Micarla's B&B is 'n gastehuis in die hartjie van Kroonstad, net van die N1 af in die rigting van Bloemfontein en Welkom. Dit is perfek vir gaste wat wil ontspan voordat hulle weer in die pad val om verder toeris te ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za