Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Paradise Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradise Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradise Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradise Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradise Beach Akkommodasie

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Weeksdae!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

7-on-Zeus is in die tweede ry van die strand af in Paradise Beach in Langebaan geleë. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die see en Saldanha Hawe en dis 50 m van die privaat strand af. Club Mykonos Casino and Re...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

Paradise in Paradise Beach is 'n stil, beskut en luukse 2-slaapkamer woonstel in Paradise Beach, Mykonos. Die akkommodasie bied onbelemmerde uitsigte van die duine en die baai. Word wakker met die klank van brekende...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

Villa Rai is 'n selfsorghuis in Paradise Beach in Langebaan. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal geleë naby Mykonos Casino en die strand. Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badk...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

Slice of Paradise is 'n woonstel vir 2 wat reg teen die strand in Langebaan geleë is. Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus ...

15% af Aanbod!
VanafR3 000
R2 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

Bodenstein Haven is in Paradise Beach, Langebaan, geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, strande en Club Mykonos. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

Speelhuis het van die beste liggings langs die Weskus. Dit is ontwerp deur argitek Gawie Fagan en het sy naam te danke aan die verblyf se prettige tema. Die ateljeewoonstelle is in Paradise Beach, 'n privaat woongeb...

Vanaf
R1 640
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

Charis to Theo is 'n goed toegeruste drieverdiepinghuis in Paradise Beach, 'n privaat woongebied in Langebaan aan die Weskus, net 100 km van Kaapstad af. Die huis het asemrowende uitsigte oor Langebaan se strandmeer...

Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

Starfish bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim vakansiehuis in die privaat, veilige woonbuurt Paradise Beach in Langebaan. Dié huis het 'n Griekse boustyl met see-uitsigte vanaf bykans elke kamer, e...

Vanaf
R2 660
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim, stylvolle vierslaapkamer-vakansiehuis in Paradise Beach, Langebaan. Die huis het ’n ontspanne strandstyl en is stapafstand van die pragtige Paradise Beach af....

Vanaf
R1 443
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Paradise Beach

On the Beach 1 is 'n selfsorgwoonstel in die privaat en veilige woonbuurt Paradise Beach langsaan Club Mykonos met skouspelagtige uitsigte oor die baai. Die plek is reg op die strand. Die verblyf bestaan uit 1 koni...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...