Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Paradise Beach

4.6 / 5  
volgens 57 resensies
Lees regte resensies van Paradise Beach van 57 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradise Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradise Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradise Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradise Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradise Beach Akkommodasie

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradise Beach

Paradise Self-Catering Units is in Paradise Beach in die Oos-Kaap geleë en dit bied gehalte-vakansieverblyf. Dit is ideaal vir klein gesinne of groepe vriende. Die omgewing is veilig en vriendelik. Die akkommodasi...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Paradise Beach

The Shack is 'n ten volle gemeubileerde dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis 300 m van die strand in Paradysstrand, Jeffreysbaai af. Kom luister na die gedruis van die branders en asem die vars seelug in, terwyl jy...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paradise Beach

Charlotte at Eden is in die pragtige Paradysstrand tussen Jeffreysbaai en St. Francesbaai geleë. 'n Lae waterbrug bied toegang vanaf Astonbaai na Paradysstrand. Die bekoorlike huis is 200 m vanaf die seefront. Di...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paradise Beach

Sola Fide Residence is aan die Sonskynkus in Paradysstrand, Jeffreysbaai geleë. Sola Fida het ruim, luukse selfsorg-eenhede en bied uitstekende see-uitsigte en pragtige sonsondergange. Dit is 150 m van 'n asemrowe...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach

Paradise Sands 6 is aan die skilderagtige Ooskus in Paradys-strand naby Jeffreysbaai geleë. Paradys-strand strek 'n paar kilometer al langs 'n pragtige sandstrand van die Seekoeirivier-strandmeer af in die rigting ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradise Beach

Valparaiso Gastehuis is 'n Meksikaanse styl gastehuis B&B teen die duine wat oor die ongerepte strand en Indiese Oseaan uitkyk. Ons doel is om luukse akkommodasie aan ons gaste te verskaf wat 'n hoë premie op priva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradise Beach

Aguia-Vista Luxury Apartment is 'n moderne, luukse en privaat selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die Aguia-Vista-gebou in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die woonstel bied 'n see-uitsig, asook 'n uitsig oo...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paradise Beach

Paradise Sands is aan die buitewyke van Jeffreysbaai op die Tuinroete. Dit bied aan gaste 'n onvergeetlike, veilige en ontspanne wegbreek. Hierdie 5-ster-selfsorgeenhede is reg op Paradys-strand geleë en het onoor...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradise Beach

Marine Paradise Guest House bied gemaklike verblyf teen die see in die veilige Paradise Beach. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die strand af. Verblyf word aangebied in slaapkamers wat elkeen see-uitsigte...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradise Beach

iParadesi bied gerieflike gastehuisverblyf in die rustige Paradise Beach, sowat 7,1 km vanaf Jeffreysbaai. Hierdie lieflike gastehuis is op die strand en bied asemrowende see-uitsigte. Die eiendom spog met 'n privaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paradise Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za