Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (7)
Wildsplase (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Paradys

4.6 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Paradys van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradise Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradys

Atlantic Guest House is 'n luukse instansie gevul met warmte en huislike geriewe waar slegs die prys gekompromitteer word. Dit bied asemrowende 180°-uitsigte oor die prentjiemooi Knysna-strandmeer en Knysna Koppe. ...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradys

Lakeside selfsorg-suites word deur die eienaars bestuur en bied warm en vriendelike gasvryheid. Ons is gerieflik geleë oorkant die hoofpad (N2) van die strandmeer met majestueuse uitsigte en is 'n maklike tien min...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradys

Guinea Fowl Lodge is ideaal geleë: Dit is 2 minute se stap vanaf die middedorp en strandmeer en weg van die besige hoofweg af. Elke slaapkamer is smaakvol ingerig en het sy eie balkon wat ongelooflike uitsigte op d...

Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradys

The Garden Root is 'n luukse selfsorghuis en 'n eenheid wat in die stil bewarea, Paradys, in Knysna geleë is. Die huis is na aan al die plaaslike geriewe en verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Paradys

Paradise View se luukse woonstel is in Knysna geleë. Dis gerieflik naby winkels, restaurante en verskeie doendinge en besienswaardighede geleë. Dit bied pragtige uitsigte oor die Knysnameer en die bekende Knysna-k...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradys

27 Hilltops bied selfsorgverblyf in die rustige woonbuurt aan die bokant van Knysna Heights met 'n panoramiese uitsig oor die beroemde Knysna-strandmeer en op die Knysnakoppies, asook op die pragtige Outeniekwaberge...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Heuwelkruin, Paradys

Ridge Drive House is in Heuwelkruin, Knysna geleë. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir 'n gesin. Dit is gerieflik naby talle doendinge en besienswaardighede in die omgewing. Dis ook naby winkels, restaurante ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Paradys

Die 'Villa Paradisa' gastehuis bied uitnemende, luukse verblyf met indrukwekkende panoramiese uitsigte van die beroemde Knysna Koppe en strandmeer. Dit is die perfekte plek om jou vakansie, wittebrood of romantiese...

Vanaf
R2 990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Paradys

Amber Crest House is 'n selfsorghuis in die stil Knysna Heights-woonbuurt wat op die berge, omgewing en die Simola-area in die noorde uitkyk. Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die huis het 'n pri...

Vanaf
R1 367
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heuwelkruin, Paradys

Villa C View is hoog teen 'n heuwel in die stil buurt Heuwelkruin in Knysna. Die instansie is in 'n veilige area met netjiese tuine en 'n pragtige uitsig oor die Knysnastrandmeer. Dis naby verskeie restaurante, wink...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Lodge in Paradys

50 Circular Drive is 'n selfsorg-vakansiehuis in Knysna op die Tuinroete met 'n pragtige uitsig. Dis 24 km vanaf die Goukamma Natuurreservaat en 21 km vanaf Buffelsbaai. Die huis 3 slaapkamers en bied slaapplek aan...

Verwyder Filters

Jy sien net 41 uit die moontlike 42 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Paradys

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, West Hill

Huck Finn Houseboat is ’n selfsorghuisboot wat permanent geanker is naby die Knysna Hengelklub en die ou Truinbrug. The Huck Finn is een van die oorspronklike huisbote wat in Knysna aangekom het. Dié boot bied ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R1 680
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Knysna, West Hill

2 Agnar Mews is 'n selfsorg-meenthuis in 'n klein kompleks in Knysna. Die perseel spog met lieflike uitsigte oor die Knysna-strandmeer en die welbekende Knysnakoppies vanaf die balkon en vanuit die hoofslaapkamer. ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna, West Hill

Klipmuur Tuin is in die buitewyke Westhill in Knysna geleë, net 1,2 km van Knysna se middedorp af en 1,5 km van die Knysna Waterfront met 'n rits restaurante en winkels af. Die tuinkothuis het slaapplek vir 3 gast...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna SSB, Knysna

Die Knysna N2 Lodge is 'n selfsorglodge net anderkant die N2 met gerieflike, sakpas-verblyf wat waarde vir geld bied. Hierdie dubbelverdieping-lodge voorsien in 'n verskeidenheid reisbehoeftes in die vorm van 2 en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Welkom by die Paradys akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]