Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (7)
Wildsplase (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Paradys

4.6 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Paradys van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradise Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Paradys

Vanaf
R755
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna SSB, Knysna

Knysna Wayside Inn is sentraal geleë, net 'n paar meter van die winkels en restaurante af. Ons bied elegant versierde kamers en gratis parkeerplek. Ons bied ook gratis buffet-ontbyt wat elke oggend vars gemaak word...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

16 Oyster Walk Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping in die Oyster Walk-woonstelblok in Knysna. Die woonstelblok grens aan 'n pragtige, goedversorgde en rust...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Bello Narnia bied gerieflike verblyf in ’n selfsorghuis in die Welbedacht-area aan die westelike kant van Knysna. Dié huis is in ’n stil gesinskompleks in die Narnia Village geleë aan die buitewyke van Knysna,...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR730
R548
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Malachite Mews 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van die Malachite Mews-kompleks in Knysna se middedorp. Die woonstel is stapafstand van die Knysna Waterfront, re...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in 'n kompleks 450 m vanaf Knysna Waterfront en 200 m vanaf Knysna Mall. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n ko...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Kanonkop Private Estate Suites spog met 'n pragtige uitsig oor 'n tuin en die Knysna-strandmeer, en bied moderne verblyf vir gaste wat Knysna wil verken. Verblyf word in 2 eenhede, die Lagoon-suite en die Garden-su...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

De Jager Cottage is 'n opgeknapte erfenishuis in Knysna en is van generasie na generasie oorgedra. Die kothuis is lekker naby 'n rits geriewe en besienswaardighede in die dorp. Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geri...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Inn is in Knysna geleë, 'n vooraanstaande vakansiebestemming op die prentjiemooi Tuinroete. Die bekoorlike dorpie het groen, bergagtige landskappe wat 'n kontras bied teenoor die see, riviere en strandmeer. ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Houseboat Myrtle is 'n alleenstaande selfsorghouthuis op die water. Dit is permanent geanker by die Knysna-strandmeer en net 2 minute se ry per roeiboot vanaf Knysna Waterfront. Die gashere sal aan gaste die nodige ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

(By 6 Hilton Court geaffilieer) 15 Seahorse is 'n selfsorgwoonstel wat hoogs aanbeveel word. Dit is in die hartjie van die gewilde dorpie Knysna geleë. Die woonstel is 2 blokke vanaf die Waterfront en die Knysna-st...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

Kanonkop House staan op die kruin van Kanonkop-heuwel met 'n uitsig oor die strandmeer tot reg by die Knysna Koppe en verder tot by die see. Kanonkop is 'n elegante gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word....

Vanaf
R1 572
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Marius' Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerhuis in Knysna. Die huis het 'n groot stoep met 'n uitsig oor die strandmeer en die Knysna-koppe, sowel as DStv en WiFi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R656
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Dream Stay @ Seahorse Court is in Knysna Sentraal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, die Knysna Waterfront, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede....

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Hillview is geleë op 'n heuwel en bied boetiek-selfsorgwoonstelle op 'n heuwel met wonderskone uitsigte oor Knysna en die strandmeer. Dis sowat 2 minute vanaf die middedorp, 7 minute vanaf die Waterfront, 15 minute...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60

Welkom by die Paradys akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]