Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (7)
Wildsplase (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Paradys

4.6 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Paradys van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradise Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Lodge in Paradys

50 Circular Drive is 'n selfsorg-vakansiehuis in Knysna op die Tuinroete met 'n pragtige uitsig. Dis 24 km vanaf die Goukamma Natuurreservaat en 21 km vanaf Buffelsbaai. Die huis 3 slaapkamers en bied slaapplek aan...

Verwyder Filters

Jy sien net 41 uit die moontlike 42 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Paradys

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, West Hill

Huck Finn Houseboat is ’n selfsorghuisboot wat permanent geanker is naby die Knysna Hengelklub en die ou Truinbrug. The Huck Finn is een van die oorspronklike huisbote wat in Knysna aangekom het. Dié boot bied ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R1 680
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Knysna, West Hill

2 Agnar Mews is 'n selfsorg-meenthuis in 'n klein kompleks in Knysna. Die perseel spog met lieflike uitsigte oor die Knysna-strandmeer en die welbekende Knysnakoppies vanaf die balkon en vanuit die hoofslaapkamer. ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna, West Hill

Klipmuur Tuin is in die buitewyke Westhill in Knysna geleë, net 1,2 km van Knysna se middedorp af en 1,5 km van die Knysna Waterfront met 'n rits restaurante en winkels af. Die tuinkothuis het slaapplek vir 3 gast...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna SSB, Knysna

Die Knysna N2 Lodge is 'n selfsorglodge net anderkant die N2 met gerieflike, sakpas-verblyf wat waarde vir geld bied. Hierdie dubbelverdieping-lodge voorsien in 'n verskeidenheid reisbehoeftes in die vorm van 2 en...

Vanaf
R755
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna SSB, Knysna

Knysna Wayside Inn is sentraal geleë, net 'n paar meter van die winkels en restaurante af. Ons bied elegant versierde kamers en gratis parkeerplek. Ons bied ook gratis buffet-ontbyt wat elke oggend vars gemaak word...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

16 Oyster Walk Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping in die Oyster Walk-woonstelblok in Knysna. Die woonstelblok grens aan 'n pragtige, goedversorgde en rust...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Bello Narnia bied gerieflike verblyf in ’n selfsorghuis in die Welbedacht-area aan die westelike kant van Knysna. Dié huis is in ’n stil gesinskompleks in die Narnia Village geleë aan die buitewyke van Knysna,...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR730
R548
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Malachite Mews 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van die Malachite Mews-kompleks in Knysna se middedorp. Die woonstel is stapafstand van die Knysna Waterfront, re...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in 'n kompleks 450 m vanaf Knysna Waterfront en 200 m vanaf Knysna Mall. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Paradys akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]