Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (7)
Wildsplase (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Paradys

4.6 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Paradys van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradise Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Paradys

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Kom geniet 'n welverdiende vakansie in Knysna en ervaar Wes-Kaapse gasvryheid op sy beste. Ons het 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en 1 badkamer (stort) wat sentraal geleë is en loopafstand van die Knysna Win...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

The Gallery Luxury Apartment 203 bied verblyf in ’n lieflike selfsorgwoonstel aan 2 gaste wat spog met ’n uitsig oor die Waterfront in Knysna. Die woonstel is op die tweede verdieping en word via ’n hysbak o...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

A Green Hideout is 'n lieflike selfsorghuis in Knysna. Die huis dateer uit die 1950's en het erfenisstatus. Die huis is onlangs oorgedoen en spog met hoë plafonne, houtvloere en persoonlike afwerkings. Dié huis h...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 is in Knysna en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Knysna Olifantpark, Featherbed Natuurreservaat en Garden of Eden. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

5 Lagoon Terrace is in Knysna geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op die eerste verdie...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Blue Moon Family Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in 'n gewilde woonstelblok in Knysna. Verblyf beskik oor 3 eenhede, naamlik Blue Moon Family Apart...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Lagoon Breeze Apartment is 'n lieflike dubbelverdieping-woonstel in 'n woonstelkompleks in Knysna. Dié woonstel is sentraal geleë en is slegs 350 m vanaf die Knysna Waterfront met maklike toegang tot winkels, rest...

30% af Aanbod!
VanafR1 200
R840
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Waterfront Whispers is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Knysna se middedorp, 3 minute se stap van die waterfront en restaurante af. Gaste kan self inklok, so dié wat laat arriveer is welkom. Die woonstel is o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

The Little Mermaid is 'n huisboot wat permanent geanker is in Knysna se strandmeer, net 2 minute se roeibootvaart vanaf Knysna se hengelklub. Dié huisboot het 'n slaapkamer, badkamer en 'n klein oopplan-kombuis en...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna SSB, Knysna

At The Loerie is in die hartjie van Knysna se sakekern en is oorspronklik in 1883 gebou en was van die eerste geboue met 'n doel in die nuut ontwikkelde dorp. Knysna het sedertdien ontwikkel en so ook die gastehuis....

Vanaf
R967
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Steve's Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in Knysna se middedorp. Die woonstel is smaakvol versier, het 'n balkon en WiFi en is net 450 m van Knysna se waterfront af. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer ...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks Unit 13 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Knysna se middedorp. Die veilige woonstelkompleks is 500 m van Knysna se waterfront af geleë, met 'n verskeidenheid resta...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks se selfsorgwoonstelle is minder as 2 minute se stap van Knysna se Waterfront af. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, ...

15% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 063
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Knysna Quays Accommodation bied luukse eenhede langs die Knysna Waterfront en is lekker naby verskeie oulike winkels, dekadente restaurante en verskeie doendinge en besienswaardighede. Knysna Quays Accommodation h...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Knysna Pocket Breaks bied selfsorg-akkommodasie in Knysna, 'n prentjiemooi vakansiedorp. Dit is in 'n veilige kompleks en bied selfsorgverblyf aan klein groepe of gesinne. Die eenheid is volledig gemeubileer en he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 76 tot 80

Welkom by die Paradys akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]