Resensies van Park Rynie

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Park Rynie bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 25 resensies.
Peter E. - 27th January 2020
staying in Park Rynie
Love it.
Barbara M. - 3rd January 2020
staying in Park Rynie
Quiet place to go for if you want to get away from all the heavy traffic and busy places. The beach is clean, ample place to set up a gazebo for the day, not too busy. A lack of shops, take aways and restaurants though. The nearest shopping mall is Scottburgh. I would like to see shops there that you can do shopping at.
Philip D. - 27th December 2019
staying in Park Rynie
The parking fee at the tidal pool during weekdays were unexpected and bad.
Joeleen S. - 30th September 2019
staying in Park Rynie
Family place and quiet.
William R. - 15th June 2019
staying in Park Rynie
Park Rynie het genoegsame winkels vir die alledaagse inkopies en is 3 - 5 km van Scottburgh Mall af.
Shobhana P. - 22nd May 2019
staying in Park Rynie
Its a nice place, people are friendly and it is a beautiful view for tourists and holiday makers.
Christa V. - 13th January 2019
staying in Park Rynie
Rustige area.
Chris B. - 14th December 2018
staying in Park Rynie
Alhoewel Park Rynie 'n "vakansie"-dorp is, is die dorpie skoon en netjies. Dis rustig en helend van al die gejaagdheid van die groter dorpe en stede. Die mall is beslis 'n groot aanwins vir toeriste...nie nodig om te soek na winkels! Kan dalk doen met nog 'n restaurant of twee.
Sam P. - 25th November 2018
staying in Park Rynie
Not to far from Durban.
Yashiv B. - 28th June 2018
staying in Park Rynie
The best .
Tswanette V. - 23rd April 2018
staying in Park Rynie
Scottburgh Mall is net 'n klipgooi van die huis af. Pennington en Rocky Bay ook naby en baie mooi swemstrande vir kinders.
Nisha D. - 10th April 2018
staying in Park Rynie
It's a nice beach and fishing spot but u have to get the right place to stay.
Rodney G. - 12th February 2018
staying in Park Rynie
A beautiful venue. Puts Durbs on the map.
Riani V. - 30th January 2018
staying in Park Rynie
Baie netjies en skoon.
Barbara S. - 8th January 2018
staying in Park Rynie
Dit is vir my baie besig en lyk my op vakansiedae (-aande) is daar op die strand se parkeerarea 'n saamdromming van motors wat kyk wie kan die meeste raas deur middel van jaag en u-draaie gooi en duidelik het drank ook 'n rol gespeel. Glad nie aangenaam en het ook toe nie veilig gevoel om op die strand te gaan loop.
Karika V. - 1st January 2018
staying in Park Rynie
Excellent choice for peak season. Value for money.
Maria V. - 27th December 2017
staying in Park Rynie
Baie rustig, die getypoel raak net baie besig
Debbie G. - 17th December 2017
staying in Park Rynie
Beautiful place.
Antoinette J. - 4th November 2017
staying in Park Rynie
Die paaie is net bietjie verwaarloos!
Sergie S. - 26th September 2017
staying in Park Rynie
There should be a chain supermarket and a decent bottle store.
Zelda L. - 28th May 2017
staying in Park Rynie
Hou van die stil area, lekker winkelsentrum naby vir inkopies, mooi strand met gety-swembad, goed vir mense wat hou van visvang.
Sonette L. - 12th May 2017
staying in Park Rynie
Lekker plek om te gaan diepseehengel of "shark cage diving".
Jacques M. - 2nd February 2017
staying in Park Rynie
Pragtige plekkie, het dit baie geniet.
Elvin R. - 10th December 2016
staying in Park Rynie
Wonderlike klein plek. Baie rustig. Mense baie bedagsaam en help graag vreemdelinge. Baie plekke om te besoek rondom Park Rynie. Dit is mooi in die middel van alles.
Charmaine J. - 23rd January 2015
staying in Park Rynie
Puik, absoluut puik!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za