Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Park West

4.1 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Park West van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Park West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Park West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Park West akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Park West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Park West Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West

Nightingale Guest House in die hartjie van die Rosestad is gerieflik geleë en ideaal vir besoekers wat die stad wil verken. Met ons hartlike gasvryheid en ruim kamers wat goed toegerus is, bied ons uitstekende waar...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West

@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College. Daar is 8 luukse gastekamers in dié historiese gebou. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggroott...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Park West

3 Lavenders is ’n gerieflike, knus gemeubileerde tuineenheid vir 2 gaste in een van die ouer voorstede van Bloemfontein. Die eenheid is op residensiële eiendom. Dit is een slaapkamer met 2 enkelbeddens en ’n ...

Vanaf
R750
per nag, vir 1
Gastehuis in Park West

Die luukse gastehuis is in 'n blaarryke straat van Park West in Bloemfontein geleë en spog met die mooiste grasperke met weelderige roostuine. Lemon n Lime het 12 ruim kamers met en suite-badkamers, lugversorging...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Park West

Wilreco is 'n volledig toegeruste selfsorg-gesinswoonstel met 2 slaapkamers in Bloemfontein. Dit is naby sportstadions, skole, UOFS, winkelsentrums en hospitale. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en kinde...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Park West

Abiénto Gastehuis het sy deure in Augustus 2013 geopen en is in Donald Murraystraat, 'n rustige deel van Parkwest, geleë. "Abiénto" beteken "kom weer" in Frans en het die ouwêreldse, Franse karakter van hierdie ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West

Jock-Inn Gastehuis is in Park West in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is naby groot sportsgronde, Loch Logan Waterfront, Medi Clinic, Grey College, Eunice en Universiteit van die Vrystaat. Akkommodasie word geb...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Hotel in Park West

aha Bloemfontein Hotel bied B&B-verblyf en is baie sentraal in Bloemfontein geleë. Die hotel is ideaal vir gaste op soek na oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp. Verblyf by aha Bloemf...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Park West

Vanaf
R835
per nag (plek vir 2)
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Rise and Shine Lodge is 'n huislike gastehuis in Universitas, Bloemfontein. Die lodge is sentraal geleë, sowat 100 m van die Universiteit Vrystaat se westelike hek, 1,1 km vanaf die Universitas Hospitaal, 5 km vana...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Dash Lodge is in die stil, rustige buurt Universitas in Bloemfontein geleë. Dit is gerieflik naby die N1-snelweg, die Universiteit van die Vrystaat en ander doendinge in Bloemfontein geleë. Die lodge bied verbly...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Park West akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]