Resensies van Parkhurst

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parkhurst bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Reinhardt G. - 4th November 2021
staying in Parkhurst
Bottega Café in Parkhurst is ’n juweel en ’n moet vir enigiemand om te besoek. Al die klein winkeltjies en restaurante sal jou ure besig hou.
. - 28th August 2018
staying in Parkhurst
Oulike restaurante en boetieks, maar straathandelaars op die sypaadjies en aggressiewe karwagte is 'n groot irritasie.
. - 24th July 2018
staying in Parkhurst
Min plekke om te eet waarby kinders kan speel.
. - 22nd August 2017
staying in Parkhurst
Naby alles.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]