Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Parklands

4.4 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Parklands van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Parklands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parklands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parklands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parklands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parklands Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parklands

On The Grove Guest House bied selfsorgverblyf in 'n moderne tuinwoonstel met 'n privaat ingang op 'n privaat perseel in Parklands-Noord. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf die nuwe Table Bay Mall en 10 minute ...

Vanaf
R299
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parklands

La Mamounia bied gerieflike oornagverblyf in die kusvoorstad Bloubergstrand. Dié pragtige deel van Kaapstad is naby die middestad en dus die ideale basis vir diegene wat die Kaap wil verken. Die eenheid het 1 slaa...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Parklands

Kaleidescope Family Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim Toskaanse huis met 5 slaapkamers wat in die buurt Parklands geleë is. Die huis is net 'n entjie van 'n MyCiTi-bushalte af en is sowat 4 km vanaf B...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parklands

Merle's Place is 'n selfsorgwoonstel in Parklands, Table View. Dis net 3 km van Bloubergstrand af wat spog met ongelooflike uitsigte op Tafelberg. Die gashere, Merle en James, sien uit daarna om gaste te verwelkom n...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R749
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View,
Parklands

Dié luukse en moderne kothuis is luuks gemeubileer en ideaal geleë. Die strand, restaurante, kroeë en winkels is sommer om die draai vanaf die kothuis geleë. Die eenheid is volledig gemeubileerd, het sy eie ing...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Parklands

Serenity House bied stylvolle, gerieflike verblyf in ’n moderne huis in ’n stil, rustige area in Parklands. Dié huis is sowat 5 minute se ry vanaf Blouberg se strand. Die MyCiTi-busstop is 300 m ver en daar is ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parklands

Dorchester House bied 'n gerieflike semi-selfsorg-suite vir sakereisigers of vakansiegangers. Dorchester House is gerieflik geleë in Parklands, 'n voorstad van Kaapstad. Dit is net 25 minute se ry vanaf die V&A Wat...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parklands

Hamilton Garden Suites is elegant, gesofistikeerd, en bied gerieflike verblyf naby die middestad en die omliggende besienswaardighede. Daar is 2 tuin-suites wat elkeen slaapplek vir 5 gaste het. Elke suite het 'n ...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parklands

Glens on Parklands is in Parklands North en bied gehalteverblyf vir ’n gesin wat op soek na gerieflike vakansieverblyf. Dis maklik bereikbaar vanaf verskeie winkelsentrums, restaurante, en ’n kort rit vanaf Blou...

Vanaf
R4 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parklands

Bethel Holiday Homes- 26 on Abington is 'n selfsorghuis in Parklands, Kaapstad. Die huis het slaapplek vir 6 en is ongeveer 10 minute vanaf Blouberg se vlieërbranderry-strand. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parklands akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za