Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Parkrand

4 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Parkrand van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Parkrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parkrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Parkrand

Vanaf
R994
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Johannesburg

Airport Garden Boutique Hotel bied gastekamers in Boksburg, sowat 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg. Verblyf by Airport Garden Boutique Hotel beskik oor 12 unieke kamers. Die kamers het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 710
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Korsmans' Retreat is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se groot en welige eiendom in 'n veilige, omheinde gemeenskap in Benoni. Die woonstel is minder as 15 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die woonste...

Vanaf
R579
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lakefield, Benoni

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre bied skoon, gerieflike en billike verblyf in Lakefield, Benoni. Ons ruim kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, TV's, skryftafels, spieëls, lugversorging, en elke k...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brakpan, Dalview

Karibu Gastehuis of B&B bied sakpas-akkommodasie net 3 km van Carnival City en 20 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Ons is in 'n rustige woonbuurt geleë en het moderne kamers wat stylvol ingerig...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Westdene, Benoni

Africa Paradise is 'n elegante, veilige en bekostigbare gaste-lodge wat hartlike gasvryheid bied. Dit is net 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Met 'n pendeldiens na die lughawe is dié hotel ideaal vi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jansenpark, Johannesburg

Up21 Guest House is in Jansen Park, Boksburg, 'n area wat veral bekend is vir sy museums, restaurante en besienswaardighede, waaronder East Rand Mall, The House of Ribs en die Ferreira's Sports Bar and Restaurant. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

Ikaze Guest House bied egte Suide-Afrikaanse gasvryheid by dié luukse gastehuis met absolute veilige, rustige en gerieflike kamers. Ons kamers het en suite-badkamers, en ons bied ook selfsorgverblyf-opsies vir gas...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Benoni

Walts Place is geleë in die veilige Korsmans sluiting wat oor die Benoni Meer Gholfbaan uitkyk. Ons is slegs 15 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe gelee en het ook maklike toegang tot die winkelsentrums, snel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lakefield, Benoni

Len's B&B Guest House is in die rustige voorstad Lakefield in Benoni, net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en minder as 1,5 km vanaf Lakeside Mall. Die gastehuis is naby talle restaurante en w...

40% af Aanbod!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakefield, Benoni

The Willow Inn is ongekunsteld en klassiek, met ’n moderne aanslag. Dit is in ’n omheinde gemeenskap in Benoni en bied gerieflike verblyf wat afgesonder voel. Daar is 7 dubbelkamers of kamers met 2 enkelbeddens...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]