Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)
Indien jy Parktown Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parktown Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parktown Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parktown North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parktown Noord Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Parktown Noord

R & R's is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word en is in Parktown-Noord, Johannesburg geleë. Die gastehuis is om die draai van 'n winkelsentrum af. Verblyf by R & R's Retreat is in 2 kamers, elkeen is uniek ve...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview,
Parktown Noord

Jentina's Guest House, ook bekend as Rose Cottage, bied gerieflike verblyf aan gereelde besoekers aan Johannesburg. Ons verblyf is geskik vir vakansiegangers sowel as sakereisigers. Dis in die boomryke voorstad Park...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkhurst,
Parktown Noord

Little Forest Guest House skuil in 'n lowerryke straat in die gewilde woonbuurt genaamd Parkhurst. Ons het 5 lieflike eenhede: 3 B&B-suites in die hoofhuis en 2 selfsorg-suites buite. Elke eenheid het 'n en suite-b...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank,
Parktown Noord

The Residency Jellicoe bied verblyf in 'n veilige woonstelkompleks in Rosebank. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie geriewe. Die verblyf beskik oor 3 soorte woonstelle met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Hierdie ...

Vanaf
R2 685
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank,
Parktown Noord

Clico Boutique Hotel is perfek geleë in die luukse woonbuurt, Rosebank in Johannesburg. Die buurt is bekend vir sy luukse winkelsentrums, naglewe, kafees, kroeë en klubs. Clico Boutique Hotel is ingerig vir sakere...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown Noord

Entertainers Dream House is in die lowerryke voorstad Parktown-Noord geleë. Dis stapafstand vanaf die dinamiese Parkhurst met verskeie restaurante en die openbare parkie, Zoo Lake. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapk...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkhurst,
Parktown Noord

Bridge House is 'n gastehuis in die moderne en bedrywige Parkhurst, een van die noordelike voorstede van Johannesburg. Dis in 'n stil doodloopstraat geleë wat oor 'n kabbelende rivier uitkyk. Daar is 5 unieke gas...

Vanaf
R6 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dunkeld,
Parktown Noord

Ten Bompas Hotel is 'n boetiekhotel met 'n restaurant op die perseel. Dit is naby die kommersiële en residensiële gebied in Rosebank, Hyde Park en Sandton. Elke individueel versierde suite beskik oor 'n ruim slaa...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Randburg,
Parktown Noord

The Willockx is 'n Mediterreense B&B in Randburg, Parkhust. Dié gastehuis is 3 tot 5 km vanaf die Parkview gholfbaan, Johannesburg se dieretuin, Rosebank Mall en ander geriewe in die area. The Willockx het 4 suite...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank,
Parktown Noord

Harrogate 31 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Rosebank in die gewilde Tyrwhittlaan. Die kompleks is net 'n kort entjie van die Gautrain-stasie, Starbucks en 'n hele rits restaurante af. Dit is regtig 'n kle...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parktown Noord akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...