Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Parktown Noord

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Parktown Noord van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Parktown Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parktown Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parktown Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parktown North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parktown Noord Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Parktown Noord

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Craighall Park

Villa Vittoria bied uitstekende, stylvolle verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die vorige Britse konsulaat, ideaal geleë in die luukse Hyde Park, is op groot skaal gerestoureer in 'n stylvolle gastehuis. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Johannesburg

245 on Oxford is in Illovo, Johannesburg, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié ateljeewoonstel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melrose, Johannesburg

Melrose Place Guest Lodge bied verblyf aan resigers wat naby vername sakesentrums en die Wanderers Krieketstadion is. Die hartlike gasvryheid en aandag aan detail sal jou behoorlik tuis laat voel. Die verblyf word...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Houghton Landgoed, Johannesburg

Houghton Estate B&B is 'n gastehuis wat in Johannesburg geleë is. Dié B&B is naby verskeie besighede en doendinge in Sandton, Hyde Park en Rosebank. Houghton Estate B&B het 3 kamers wat elkeen uniek versier is. E...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Randburg

Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. ...

Vanaf
R1 696
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hyde Park, Craighall Park

Hyde Park Guest House is in die rustige, lowerryke Hyde Park, 'n luukse buurt in Johannesburg wat grens aans Illovo, Sandhurst en Craighall park geleë. Dit is naby Sandton en Rosebank se sake- en winkelsentrums. Di...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park, Johannesburg

33 Melville Road is 'n statige en oorspronklike herehuis in Johannesburg in die eksklusiewe noordelike voorstad Hyde Park wat dateer uit die 1950's. Die binnekant van die herehuis is klassiek en modern en gebruik kl...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Victory Park, Randburg

Kolskoot is 'n selfsorghuis in Victory Park in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié eiendom is naby Rosebank, Sandton, Randburg en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die M1 en N1. Dié huis beski...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Paradise Sanctuary Stay bied gerieflike verblyf in ‘n gastehuis in Craighallpark, Johannesburg. Dié privaat kamer lei na ‘n daktuin met ‘n uitsig oor die tuin en die privaat badkamer lei na ‘n balkon met ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Westcliff

Dié gastehuis is in 'n sentrale, rustige deel van Johannesburg geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Parkview is deel van die Rosebank-omgewing en die dieretuin, Orient Express Westcliff Hotel en Park...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Parktown Noord akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za