Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Parktown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parktown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parktown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parktown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parktown Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Parktown

Vanaf
R3 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houghton Landgoed, Killarney

10 2nd Avenue Houghton Estate is 'n luukse boetiekhotel wat in lowerryke ontwerperstuine versteek is en in die eksklusiewe woonbuurt, Houghton Estate, geleë is. Die villa het 12 Luxury-kamers, 2 Executive-kamers ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melville, Johannesburg

98 on 1st Avenue is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Melville in Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir 4 persone wat 'n gerieflike oornagplek soek naby verskeie ge...

Vanaf
R378
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

Businessburg Hotel bied sakpasverblyf in Johannesburg se SSK. Die hotel is ideaal vir gaste wat naby die stad se sake- en ontspanningsgeriewe wil wees. Verblyf word in 43 eenders versierde kamers gebied. Die kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saxonwold, Rosebank

The Poppyseed is 'n selfsorgwoonstel in die boomryke voorstad, Saxonwold. Dié woonstel, wat op 'n lieflike plaaswerf op die tweede verdieping geleë is, kyk uit oor 'n pragtige tuin en word deur ou bome omring. Ons...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Saxonwold, Rosebank

Avondhu Guest House is in Rosebank, in die oorspronklike tuinwoonbuurte in die noorde van Johannesburg se sakesentrum en teenaan die suidelike grens van Sandton se sakekern Saxonwold is na aan die sentrale middelpun...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold, Rosebank

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Ons gasvryheid is oraloor bekend. Welkom by 84 of 4th, 'n elegante B&B in die kulturele hartjie van Melville, Johannesburg. Ons is trots op die feit dat ons al vir 13 jaar vir ons gaste sorg. Ons is op die voorsto...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

The Space Guesthouse is die mees sentraal geleë gastehuis in die hartjie van die moderne Melville, naby die SABC, Media 24, Wits en die Universiteit van Johannesburg. The Space Guesthouse is geleë naby baie resta...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold, Parkwood

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Die Saffron gastehuis is in 7de Straat, die hart van die modieuse Melville, naby Johannesburg se SSB, die SAUK, Media 24, Wits, die Universitiet van Johannesburg, Milparkhospitaal en Capitol hill en Melrose Arch ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Parktown akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za