Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Parkview

4.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Parkview van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Parkview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parkview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkview Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
15% af Laaste Kans!
VanafR690
R587
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy luister hoe die voëltjies sing. Jy sal nie glo dat jy net minute buite d...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview

Ilali House is 'n gastehuis wat uit die 1940's dateer in die hartjie van Johannesburg se kunsgalery-distrik, Parkwood. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers vir kort- of langtermynverblyf, sowel as toeriste wat ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview

Jentina's Guest House, ook bekend as Rose Cottage, bied gerieflike verblyf aan gereelde besoekers aan Johannesburg. Ons verblyf is geskik vir vakansiegangers sowel as sakereisigers. Dis in die boomryke voorstad Park...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview

Dié gastehuis is in 'n sentrale, rustige deel van Johannesburg geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Parkview is deel van die Rosebank-omgewing en die dieretuin, Orient Express Westcliff Hotel en Park...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview

Village Green Guest House is in die voorstad Parkview in Johannesburg geleë. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Besoekers aan die gastehuis kan uitsien na topgehalte-akkommodasie, smullekker...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview

Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Parkview

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Westcliff, Johannesburg

21 on Wexford Apartment is in die boomryke voorstad Westcliff in Randburg geleë. Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en is ideaal vir sakereisigers, klein gesinne of paartjies wat die area besoek. Die woonstel ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Saxonwold, Rosebank

Avondhu Guest House is in Rosebank, in die oorspronklike tuinwoonbuurte in die noorde van Johannesburg se sakesentrum en teenaan die suidelike grens van Sandton se sakekern Saxonwold is na aan die sentrale middelpun...

Vanaf
R220
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Parktown Noord

Geniaal Greenside bied gerieflik gemeubileerde kamers aan sakereisigers of voorgraadse studente wat Greenside, Randburg besoek. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers en 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste elk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saxonwold, Rosebank

The Poppyseed is 'n selfsorgwoonstel in die boomryke voorstad, Saxonwold. Dié woonstel, wat op 'n lieflike plaaswerf op die tweede verdieping geleë is, kyk uit oor 'n pragtige tuin en word deur ou bome omring. Ons...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold, Rosebank

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown Noord, Gauteng

Mike's Place is in die lowerryke voorstad Parktown-Noord geleë. Dis stapafstand vanaf die dinamiese Parkhurst met verskeie restaurante en die openbare parkie, Zoo Lake. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers waarva...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR730
R621
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Emmarentia, Randburg

43 on Congo bied opgeknapte selfsorg-ateljeeverblyf in boetiekstyl in die lowerryke, veilige voorstad Emmarentia in Johannesburg. Dit is naby heerlike restaurante, winkels en kroeë. Die pragtige, eklektiese atelje...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold, Parkwood

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Parktown Noord, Johannesburg

R & R's is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word en is in Parktown-Noord, Johannesburg geleë. Die gastehuis is om die draai van 'n winkelsentrum af. Verblyf by R & R's Retreat is in 2 kamers, elkeen is uniek ve...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Parkview akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za