Geverifieerde Resensie
Parkview
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parkview bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
"Very well situated - especially if you want to attend a convention or event at Nasrec or FNB stadium. "
"Ek hou baie van die skaduryke, groen omgewing, het nie geweet daar is sulke ou, mooi woonbuurte in Johannesburg nie."
"I needed to attend the Donald Gordon Hospital and this was convenient for me. Also had a lovely evening walk around Zoo Lake."
"Parkview is baie sentraal geleë. Dit is 10 min. ryafstand van die Rosebank Gautrein stasie en ook die Rosebank Sentrum. 'n Paar goeie restaurante en interessante winkels is binne loopafstand van die gastehuis. Vir ontspanning en 'n goeie stap lê die dieretuin net om die hoek!"
"Parkview is 'n rustige woonbuurt baie naby aan die Wits-kampus en dus baie geskik vir my doel, want dit is nie nodig om op die M1 te gaan om by by Wits uit te kom nie. Dit is ook sentraal genoeg vir toeriste."
"Perfect location for vegans with all the vegan restaurants in the nearby Greenfield!"