Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (84)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (32)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 839 resensies
Lees regte resensies van Parys van 839 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat bied selfsorgverblyf in Parys aan. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die dorp. Die akkommodasie by hierdie eiendom word in '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Mirabel Guesthouse is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Dié snoesige atmosfeer word geskep deur 'n unieke styl en persoonlike aandag. Mirabel Guesthouse is naby aan die stadskern en die Vaalrivier met hee...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Roamers Rest is 'n bekoorlike gastehuis in Parys op die oewer van die Vaalrivier. Dié huis is lekker naby die winkels, restaurante, en gholfbane. Roamers Rest het slaapplek vir 9 gaste in 4 gastekamers met privaa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Blue@Vaal bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte huis en kothuis in 'n stil doodloopstraat in die bekoorlike dorpie, Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier en die dorpskern af, wat 'n kuns- en antiek...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

The Danes on Vaal is in die Noord-Vrystaatse dorp Parys geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe vir gaste se gerief g...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Lodge in Parys

Casa Cara Lodge bied 'n wye verskeidenheid verblyf, van luukse selfsorg-eenhede tot tentkampe wat aan die oewer van die Vaalrivier 8 km buite Parys skuil. Casa Cara Lodge is ook 'n pragtige, romantiese trou- en funk...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parys

The French Affaire is 'n gerieflike selfsorghuis in Parys. Die huis is smaakvol versier en is naby winkels, restaurante en verskeie gesinsvriendelike doendinge en besienswaardighede in en om Parys. Die huis beskik ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Six Second Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is in Parys geleë, net 400 m van die Afridome af en 2 km van die Vaalrivier af. Die...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

The Dell is die ideale wegbreekplek langs die Vaalrivier 8 km buite Parys. Die oord vorm deel van die Dome Wêreld-erfenisgebied. Daar is verblyf in verskeie selfsorg-chalets en kampeerplekke. Die instansie maak o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Parys

Ko-rus-ma bied oornagverblyf vir 4 gaste in 'n gesellige eenheid in Parys. Dis gerieflik gemeubileer en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

142 Vaal de Grace is op 'n gholflandgoed op 'n eiland in die Vaalrivier geleë en dit bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 'n 180°-uitsig oor die landgoed en die rivier en daar is 4 slaapkamers en 4 badkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

Sunset Parys is op 'n erfdeel van 3 hektaar aan die buitewyke van Parys. Die Geko Haus-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

Rolo Sports House is op die Parys Gholflandgoed ongeveer 600 m vanaf die Vaalrivier se oewer geleë. Daar is verskeie doendinge op dié veilige en rustige landgoed. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vri...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parys

Juani 26 is in 'n veilige kompleks in Parys, 'n klein dorpie naby die Vaalrivier en die Afridome, geleë Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n goed toegerust...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Riverbush Lodge bied smaakvolle verblyf in die pragtige dorpie Parys naby die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkykers wat rustig langs die rivier wil wandel. Ons...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat le Parys, 'n pragtige plek met interessante winkels en aantreklikhede wat dit die ideale wegbreekplek naby Gauteng en Johannesburg maak. Die suspensieburg, wat in 1918 gebou is om die Gholfeiland met die dorp te skakel, is 'n unieke besienswaardigheid, so ook die Stadsaal wat in die 1930's in die tipiese Art Deco-styl gebou is nadat die oorspronklike Stadsaal deur 'n vuur verwoes is. Daar is soveel meer om te sien en te doen!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za