Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (107)
B&Bs (4)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 796 resensies
Lees regte resensies van Parys van 796 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Naweke!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Rose Acres Guest House is in die hartjie van Parys in die Vrystaat geleë. Dis gerieflik na aan die hoofroetes en net 'n uur vanaf Johannesburg en 2 ure vanaf Pretoria. Ons bied verblyf in 8 gaste-suites, elkeen m...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

Vaal De Grace 381 is 'n pragtige vakansiehuis op 'n fantastiese gholflandgoed, op 'n eiland in die Vaalrivier net buite Parys. Die landgoed spog met 'n 18-putjie-gholfbaan wat deur Nick Price ontwerp is, en bied 'n ...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Rus & Vrede on Vaal is 'n luukse gastehuis aan die oewer van die vreedsame Vaalrivier net buite Parys in die Vrystaat en sowat 100 km van Johannesburg af. Dit was oorspronklik deel van die Rosettenville Plaas op die...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

River Rock Guest House is aan die oewer van die Vaalrivier in die buitewyke van Parys. Die verblyf beskik oor individueel versierde en gemeubileerde eenhede. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbed...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

The Danes on Vaal is in die Noord-Vrystaatse dorp Parys geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe vir gaste se gerief g...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Parys

Mistique Waters het die ideale ligging net oorkant die oewer van die Vaalrivier in Parys. Dis stapafstand van die dorp en die Parys Golf & Country Estate af. Mystique Waters spog met die mooiste uitsig oor die rivi...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudewerf, Parys

Casa Cara Guest House is sentraal geleë in die kunstenaars- en toeristedorpie, Parys, slegs 'n uur se ry van Johannesburg af. Casa Cara het slaapplek vir 38 gaste. Verblyf word in 14 luukse kamers wat verdeel is ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Parys

Rustique Paris bied B&B-verblyf in die hoofstraat van Parys, Vrystaat. Die verblyf word in 5 kamers met 'n oop, en suite-badkamer gebied. Die kamers het elk 'n privaat ingang. Beddegoed en handdoeke word voorsien. ...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Pillow Place bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie in Parys. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die dorp. Die eenheid is op die eienaars se woonerf en he...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

Riverbush Lodge bied smaakvolle verblyf en ontbyt (as opsionele ekstra). Ons is in die pragtige dorpie Parys naby die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkyke...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat le Parys, 'n pragtige plek met interessante winkels en aantreklikhede wat dit die ideale wegbreekplek naby Gauteng en Johannesburg maak. Die suspensieburg, wat in 1918 gebou is om die Gholfeiland met die dorp te skakel, is 'n unieke besienswaardigheid, so ook die Stadsaal wat in die 1930's in die tipiese Art Deco-styl gebou is nadat die oorspronklike Stadsaal deur 'n vuur verwoes is. Daar is soveel meer om te sien en te doen!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za