Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (105)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (36)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 786 resensies
Lees regte resensies van Parys van 786 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

Afsaal bied gerieflike oornagverblyf in Parys, aan die oewer van die Vaalrivier sowat 700 m vanaf die Afridome. Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 2 of 3 gaste gebied. Elke eenheid is goed toegerus en het ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Pillow Place bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie in Parys. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die dorp. Die eenheid is op die eienaars se woonerf en he...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys

View on the Vaal bied gehalteverblyf aan die oewer van die Vaalrivier en is ideaal vir gesinne of vriendegroepe wat saam wil wegbreek. Die huis is op 'n veilige reservaat geleë en wild wandel vrylik hier rond. Pary...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Parys

Village Lodge Vaal de Grace spog met 'n tuin en 'n terras en is in parys geleë, 44 km vanaf die Koppiesdam Natuurreservaat en 13 km vanaf die Otavi Wildbewarea. Dié B&B beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oo...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

Vaal De Grace - Villa on Fairways is 'n luukse selfsorg-villa op die Vaal de Grace Gholflandgoed. Die huis is stapafstand van die Vaalrivier af. Die villa is ideaal geleë tussen die neënde putjie en die eerste gro...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parys

Green Door Guest Cottage - Noorderstraat bied selfsorgverblyf in Parys aan. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die dorp. Die akkommodasie by hierdie eiendom word in '...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Parys

Parys Guest Lodge bied selfsorg-verblyf in die bekoorlike dorpie Parys. Die lodge is 'n uur van Johannesburg af en is in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied geleë. Dit het 'n lieflike, stil atmosfeer, maar is ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

KayanZee Lodge lê aan die oewer van die Vaalrivier en bied selfsorgverblyf aan altesaam 8 volwasse gaste. Doen gerus verder navraag oor slaapplek vir kinders. Aangesien KayanZee nie geskik is vir verskillende groep...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

142 Vaal de Grace is op 'n gholflandgoed op 'n eiland in die Vaalrivier geleë en dit bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 'n 180°-uitsig oor die landgoed en die rivier en daar is 4 slaapkamers en 4 badkamers...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys

Art Lovers Guesthouse is in die hartjie van Parys geleë. Dit is stapafstand vanaf al die oulike winkels en restaurante waarvoor Parys bekend is. Verblyf by Art Lovers Guesthouse bestaan uit 7 luukse gaste-suites....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat le Parys, 'n pragtige plek met interessante winkels en aantreklikhede wat dit die ideale wegbreekplek naby Gauteng en Johannesburg maak. Die suspensieburg, wat in 1918 gebou is om die Gholfeiland met die dorp te skakel, is 'n unieke besienswaardigheid, so ook die Stadsaal wat in die 1930's in die tipiese Art Deco-styl gebou is nadat die oorspronklike Stadsaal deur 'n vuur verwoes is. Daar is soveel meer om te sien en te doen!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za