Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (107)
B&Bs (4)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 796 resensies
Lees regte resensies van Parys van 796 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys

Paradise on the Vaal is 'n Kaaps-Hollandse selfsorghuis op die Vaalrivier se oewer in 'n tuin wat soos 'n park lyk en bied 'n ongelooflike uitsig oor die rivier en van die voëllewe. Die huis is gerieflik geleë net...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys

Kondensmelk is 'n pragtige, troeteldiervriendelike dorpshuisie in 'n stil straat in Parys. Dit is net 'n blok van Parys se straat met antiekware-winkels en ander winkels af en is 2 blokke van die Vaalrivier af. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Die Boshuis is op 'n plaas in 'n omheinde wildkamp geleë. Hierdie gesellige selfsorg-kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Dié oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. 'n Matras vir 'n...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Parys

Ko-rus-ma bied oornagverblyf vir 4 gaste in 'n gesellige eenheid in Parys. Dis gerieflik gemeubileer en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

Monet House is op die Parys Gholflandgoed geleë in die buitewyke van Parys. Dié huis is op 'n losstaande eiland in die landgoed geleë wat grens aan die Vaalrivier. Die eiland, waarop die huis staan, is omring de...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parys

Le Petit Parys is in 'n stil en rustige woonbuurt in die dorpie Parys geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die kothuis is naby winkels, restaurante, gholfbane en stapafstand vanaf die rivier. Verblyf bestaan...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Parys

Willow Banks is langs die Vaal Eeden-pad net buite Parys in die Vrystaat en bied rustige B&B aan die oewer van die Vaalrivier. Die lodge is sowat 8 km vanaf die middedorp. Daar is 10 en suite-slaapkamers. 6 van die...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys

Rolo Sports House is op die Parys Gholflandgoed ongeveer 600 m vanaf die Vaalrivier se oewer geleë. Daar is verskeie doendinge op dié veilige en rustige landgoed. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vri...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys

Petit Paris Selfsorg is in die hartjie van Parys in die Vrystaat geleë, gerieflik naby die hoofweë en net 'n uur vanaf Johannesburg en 2 ure vanaf Pretoria. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Die eenhe...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys

ArtNebula Guest House is in Parys oorkant die bekende Afridome Skougronde geleë. Dit kan as 'n geheel bespreek word, of die 3 kamers kan apart bespreek word. Die Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat le Parys, 'n pragtige plek met interessante winkels en aantreklikhede wat dit die ideale wegbreekplek naby Gauteng en Johannesburg maak. Die suspensieburg, wat in 1918 gebou is om die Gholfeiland met die dorp te skakel, is 'n unieke besienswaardigheid, so ook die Stadsaal wat in die 1930's in die tipiese Art Deco-styl gebou is nadat die oorspronklike Stadsaal deur 'n vuur verwoes is. Daar is soveel meer om te sien en te doen!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za