Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (84)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (32)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 830 resensies
Lees regte resensies van Parys van 830 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Parys

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordwes

River Cottages bied basiese ontspannings- en oornagverblyf digby die rivier. Daar is 3 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is vir tot 12 gaste per huis, 7 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 en 2 eenhede met s...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Otters' Haunt is 'n natuurliefhebber se droom en is reg op die Vaalrivier, 2 km van Parys af geleë. Dié eko-vriendelike gastehuis kyk oor ’n stil kanaal uit waar gaste otters, waterlikkewane en watervoëls sal s...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Otters' Haunt Full Moon Bush Camp is 'n klein, privaat wegbreekbestemming bo die Vaalrivier se vloedlyn. Gaste kan hierheen ontvlug uit hul besige lewens om die rivier, avontuurdoendinge en die Vredefortkoepel-bergl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Noordwes

Die Dome Inn,'n blote uur en 'n half tot 2 uur se ry vanaf Pretoria en 1 uur se ry vanaf Johannesburg, bied gemaklike, bekostigbare verblyf in die skilderagtige Vredefort-koepel. Gaste kan kies uit 11 lieflike gas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordwes

Makanyane is op 'n plaas sowat 7 km buite Parys geleë met 'n rustige bosveld-atmosfeer en baie privaat. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die eerste eenheid beskik oor 2 slaapkamers en die tweede eenhei...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordwes

Die Boshuis is op 'n plaas in 'n omheinde wildkamp geleë. Hierdie gesellige selfsorg-kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Dié oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. 'n Matras vir 'n...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordwes

391 Vaal de Grace Golf Estate is op 'n veilige landgoed in Parys. Dié gholflandgoed bied 'n 18-putjie Nick Price-ontwerpersbaan en is ideaal vir gemiddelde en professionele spelers. Die huis bied verblyf aan 7 gas...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR4 700
R4 230
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Vaal De Grace 381 is 'n pragtige vakansiehuis op 'n fantastiese gholflandgoed, op 'n eiland in die Vaalrivier net buite Parys. Die landgoed spog met 'n 18-putjie-gholfbaan wat deur Nick Price ontwerp is, en bied 'n ...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordwes

397 Vaal de Grace Estate bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n drieslaapkamervilla wat smaakvol versier is en teen die rivier in die veilige Vaal de Grace Golf Estate in Parys geleë is. Vaal de Grace het 'n 1...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordwes

398 Vaal de Grace Golf Estate is 'n drieslaapkamer-villa op die rivierfront wat toegerus is vir selfsorg, ideaal geleë in 'n veilige gholflandgoed in Parys. Die Villa is geleë op die noordelike oewer van die Vaalr...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Die area en die potensiaal vir 'n vesting aan die oewer van die Mooirivier, was genoeg om Andries Potgieter destyds te oortuig om in 1838 hiér te vestig saam met sy Voortrekkers. Die nuwe dorp was onderworpe aan di...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordwes

Draadstoor Accommodation is in Kopjeskraal in die Vredefortkoepel, 'n Wêrelderfenisreservaat, buite Parys geleë. Die Vredefortkoepel is die grootste en diepste natuurlike krater op aarde en bied asemrowende uitsig...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Doringbos Lodge is geleë op 'n juweel van 'n eiendom met volop wildlewe, netjies weggesteek tussen die heuwels aan die buitewyke van Parys. Heuwels, klowe, valleie en woude vorm 'n mosaïek van natuurlike skoonheid...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Stonehenge River Lodge is sowat 13 km buite Parys en 21 km vanaf die Vredefortkoepel wat 'n Wêrelderfenisgebied is. Verblyf by Stonehenge River Lodge is in 52 en suite-kamers beskikbaar. Die kamers het elkeen 2 e...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Parys

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Breathe River Retreat is 'n pragtige lodge op die Vaalrivieroewer. Dis op 'n prentjiemooi plaas 15 km vanaf Parys en die lodge is die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na rustige verblyf in die natuur. Verbl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 91 tot 105

Aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat le Parys, 'n pragtige plek met interessante winkels en aantreklikhede wat dit die ideale wegbreekplek naby Gauteng en Johannesburg maak. Die suspensieburg, wat in 1918 gebou is om die Gholfeiland met die dorp te skakel, is 'n unieke besienswaardigheid, so ook die Stadsaal wat in die 1930's in die tipiese Art Deco-styl gebou is nadat die oorspronklike Stadsaal deur 'n vuur verwoes is. Daar is soveel meer om te sien en te doen!...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za