Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (33)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (193)
B&Bs (9)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (173)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1200 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1200 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Akkommodasie

190 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Die Solder by Jongnooientjiesfontein is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Paternoster teen die Weskus. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n kombuis wat...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paternoster

Karibu in Paternoster is net 100 m vanaf die strand langs 'n dam geleë. Voëls is volop hier en saans sal jy kan luister na kwakende paddas. Selfsorg-gasteverblyf word in 'n aparte vleuel van die huis gebied. Die...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Verblyf reg by die see! Stap net oor die straat ..... dan is jy op die strand! Word wakker met die geruis van die see wat so te sê op jou voorstoep is! Geniet 'n skemerkelkie op die stoep terwyl jy die sonsondergan...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

The Loft on Malmok is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Paternoster aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde bestemming vir diegene op soek na 'n Mediterreense atmosfeer met helderblou water, afgewit...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paternoster

Sandpiper is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 110
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bek Bay, Paternoster

Paternoster Dunes Boutique Guest House is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster staan bekend as een van die mees bekoorlike bestemmings aan die Weskus. Die gastehuis is reg langs die see in die beskutte...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Emily is ontwerp om by die pragtige estetika van Paternoster, die bekoorlike Weskusdorpie te pas en 'n bekostigbare wegbreek te bied. Dié plek is 'n toevlugsoord vir baie gaste. Emily se hoofkothuis beskik oor 2 s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Sea Castle 1 is 'n ruim oopplan-selfsorgwoonstel. Dis gerieflik geleë in St. Augustine-weg in Paternoster met 'n skilderagtige uitsig oor Bekbaai, Mosselbank en die eindelose Atlantiese Oseaan. Die hoofstrand is sk...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Sea Castle 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim, oopplan-woonstel in Paternoster. Dié eenheid is sowat 300 m vanaf die hoofstrand, restaurante en winkels. Die solderwoonstel het 'n privaat ingang en het sl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Potters Rest Paternoster bied gemaklike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie, Paternoster. Dié dorpie is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus van Suid-Afrika. Daar is verblyf in 2 aparte eenhede ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp langs die Weskus ontstaan.

Intussen het nie veel verander nie. Tans maak ongeveer 1 500 inwoners steeds hoofsaaklik hul bestaan uit die visvangbedryf. Vandag is dit egter ook 'n toeristetrekpleister omdat die dorp byna onaangeraak is deur tegnologie en modernisasie. Die rustigheid, manjifieke strande en landskappe bied toeriste die geleentheid om een met die omgewing te raak....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za