Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Bokkoms Guest Flat is in Kriedoring-weg, Paternoster, 1 van die oudste vissersdorpies aan die weskus, ongeveer 145 km van Kaapstad af. Die gebied is veral bekend vir strande, visvang en seekos. Bokkoms selfsorg-gas...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay, Paternoster

Paters Haven is in Bekbaai, aan die suidekant van Paternoster, geleë. Die gebied het 'n strand wat geskei is van Paternoster se hoofstrand. Dis stapafstand vanaf die besige ingang van die dorp en die meerderheid va...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paternoster

Sandpiper is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Strandlopertjie is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster is 'n gewilde toeristebestemming en is bekend vir kreef en die vissershuisies. Die merkwaardige kuslyn met kranse en wit rotse maak dit een van d...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Sandals is op 'n plaas langs Paternoster. Die selfsorg-eenhede bied uitsigte oor Paternoster, die see en die lieflike Weskus-platteland. Hier kan gaste hul skoene uitskop en ontspan! Al 5 van die eenhede is ten vo...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Die Solder by Jongnooientjiesfontein is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Paternoster teen die Weskus. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n kombuis wat...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paternoster

Paternoster's De Oude Muragie is op 'n duin in Paternoster geleë, net 100 m van die strand af. Dié pragtige kothuis dateer uit die laat 1800's en is in 2007 deur Meneer Theo Jordaan gerestoureer. Hier kan jy die...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paternoster

Die Paternoster Hotel het 'n ryk geskiedenis, tradisie en ouderwetse bekoring. Dié hotel lê aan die Weskus van Suid-Afrika in die pragtige vissersdorpie Paternoster, 145 km noord vanaf Kaapstad. Die hoofstrand en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Sea Shack bied 'n unieke, omgewingsvriendelike glanskamp-ervaring op die randjie van die water in die Cape Columbine Natuurreservaat. Daar is 10 pragtige huisies. Saans is die gedruis van die see hoorbaar en soggens...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Potters Rest Paternoster bied gemaklike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie, Paternoster. Dié dorpie is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus van Suid-Afrika. Daar is verblyf in 2 aparte eenhede ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp langs die Weskus ontstaan.

Intussen het nie veel verander nie. Tans maak ongeveer 1 500 inwoners steeds hoofsaaklik hul bestaan uit die visvangbedryf. Vandag is dit egter ook 'n toeristetrekpleister omdat die dorp byna onaangeraak is deur tegnologie en modernisasie. Die rustigheid, manjifieke strande en landskappe bied toeriste die geleentheid om een met die omgewing te raak....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]