Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Soli deo Gloria is in Paternoster, een van die oudste visserdorpies aan die Weskus en 145 km noord vanaf Kaapstad. Die area bied verskeie doendinge, soos walvis-, dolfyn-, rob-, pikkewyn- en voëlkyk, kajakvaart, vl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

The Loft is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n grasdak teen die strand in Bekbaai, Paternoster, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus. Die dorp is 'n baie gewilde bestemming met 'n Mediterreense-atmosfeer. Die st...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Aloha 1 is 'n selfsorg-solderwoonstel wat op dieselfde perseel as 2 ander eenhede, Aloha 2 en 3, geleë is, maar sy eie ingang het. Die perseel is in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus. Dié do...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Marlyn and Dolfyn Self-catering bied selfsorgverblyf in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorp teen die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming en die kenmerkende hemelblou water, witkalk kothuise, tradi...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Casa Da Praia is 'n troeteldier-vriendelike selfsorghuis op die strand in Paternoster en het ononderbroke see-uitsigte vanaf elk kamer. Die huis is ten volle toegerus, gerieflik en het 'n Boheemse styl. Hier kan ga...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paternoster

De Linden Boutique Guest House bied B&B-verblyf en is in Paternoster geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede aan die Weskus. Verblyf by De Lind...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay, Paternoster

Gilcrest Place Guest House is 'n paar meter van Bekbaaistrand af in die klein vissersdorp, Paternoster. Gilcrest Place Guest House bied see-uitsigte en 3 onderskeie suites wat elk geskik is vir 2 gaste. Twee van di...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Hart-se-Punt is ’n ruim, luukse en goed toegeruste selfsorgeenheid 100 m vanaf Paternoster se pragtige strand. Hierdie eenheid is semi-verbind aan die eienaar se huis, maar funksioneer heeltemal onafhanklik en pri...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Shalom is 'n gerieflike dubbelverdieping selfsorg-strandhuis naby die strand in Mosselbank in Paternoster. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paternoster

Blue Pearl is ’n selfsorghuis in ’n plaas-styl in die kusdorp Paternoster. Dié eiendom is die ideale basis om hierdie deel van die Weskus te verken. Hierdie vakansiehuis bied verblyf aan 6 volwassenes en 2 kin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp langs die Weskus ontstaan.

Intussen het nie veel verander nie. Tans maak ongeveer 1 500 inwoners steeds hoofsaaklik hul bestaan uit die visvangbedryf. Vandag is dit egter ook 'n toeristetrekpleister omdat die dorp byna onaangeraak is deur tegnologie en modernisasie. Die rustigheid, manjifieke strande en landskappe bied toeriste die geleentheid om een met die omgewing te raak....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]