Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Djis Tjil is 'n bekoorlike selfsorg-vissermanskothuisie wat teen die beroemde Mosselbankstrand in Paternoster geleë is en bied 'n ononderbroke 180°-uitsig op die hoofstrand. Dit is 'n pragtig versierde en ten vo...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paternoster

Friend's Goodwill House is in die gewilde dorpie Paternoster geleë. Dit is 160 km van Kaapstad af en Paternoster staan bekend vir sy strande, dolfynkyk-geleenthede, restaurante en kajakke. Dit is die perfekte beste...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbank, Paternoster

Ah! Guest House bied B&B in Paternoster - ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf naby die strand en ander trekpleisters aan die Weskus. Daar is 5 stylvolle kamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Oppidraai B bied smaakvol versierde selfsorgverblyf in Bekbaai, Paternoster. Dit is sowat 60 m van die strand af. Let asb. op dat dit 'n openbare strand is, so dit kan besig en raserig raak gedurende vakansies. Die...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Twalap is 'n pragtige strandhuis teen die strand in Paternoster. Let asb. op dat dit 'n openbare strand is so dit kan besig en raserig raak gedurende die vakansie. Die huis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbe...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Harvest Moon is net 200 m van die strand af in die klein kusdorpie Paternoster geleë. Paternoster is langs die Weskus en bied 'n unieke kulturele ervaring. Let daarop dat die eenheid 'n beperkte uitsig het. Hierd...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paternoster

Salt Water House is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde, selfsorg-vakansiehuis in Paternoster. Die huis het slaapplek vir 6 mense en is slegs 100 meter van die strand af. Dit is 'n publieke strand wat besig raak gedur...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Malgassie is 'n kothuis wat pragtig ingerig is en net 50 m van die strand af in Paternoster geleë is. Let daarop dat dit 'n openbare strand is wat taamlik besig en raserig kan raak in die vakansie. Hierdie eenheid...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Just Rest is in Paternoster geleë en ideaal vir wittebroodpaartjies. Hierdie romantiese kothuis is pragtig ingerig en net 100 m van die strand af. Dit kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oo...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Baywatch Penthouse is ’n selfsorghuis in Mosselbank, Paternoster en is reg op die strand geleë. Die privaat eenheid is op die boonste verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp langs die Weskus ontstaan.

Intussen het nie veel verander nie. Tans maak ongeveer 1 500 inwoners steeds hoofsaaklik hul bestaan uit die visvangbedryf. Vandag is dit egter ook 'n toeristetrekpleister omdat die dorp byna onaangeraak is deur tegnologie en modernisasie. Die rustigheid, manjifieke strande en landskappe bied toeriste die geleentheid om een met die omgewing te raak....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]