Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bek Bay, Paternoster

The Oystercatchers' Haven is op die strand in Bekbaai, Paternoster en bied rustige verblyf met 'n ononderbroke uitsig oor die see en die Columbine Natuurreservaat se kuslyn. Dié gastehuis bied 'n gemeenskaplike s...

25% af Aanbod!
VanafR1 200
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paternoster

TumbleInn is 'n moderne eenheid op die eienaar se perseel in Paternoster, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus, net een en 'n half uur se ry van Kaapstad af. Die eenheid is in 'n stil deel van die dorp, ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Bo-Bakkies is in Paternoster in die Wes-Kaap, 15 km noordwes van Vredenburg en 145 km noord van Kaapstad af. Dit skuil by Cape Colombine tussen Saldanhabaai en St Helenabaai. Die omgewing is bekend vir sy kreef, str...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Dune Ridge Cottage is 'n intieme, luukse selfsorg-ateljeekothuis wat aaneengeskakel is met die Dune Ridge Main House. Dié kothuis is privaat en het sy eie ingang. Die perseel is op die strandfront net oorkant Bekba...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Dis Beautiful is 'n oulike, sentrale en romantiese kothuis net 50 m vanaf Paternoster se strand. Die plekkie is liefderik ingerig met gaste se gerief in gedagte. Dis Beautiful het slaapplek vir 2 gaste en beskik o...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paternoster

Paternoster Holiday Home is 'n selfsorg-plaashuis op 'n kleinhoewe net buite Paternoster. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rus en vrede, net minute van Paternoster se middedorp en strand af. Die huis het 2...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paternoster

Pebbles is 'n selfsorghuis wat in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster geleë is. Die beroemde Voorstrand Restaurant in Strandloperstraat, is net oorkant die pad geleë, en dit bied asemrowende uitsigte oor die ...

Vanaf
R833
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

LekkeBly Loft is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster en is net 250 m vanaf die hoofstrand, Mosselbank. Paternoster is 'n ouwêreldse vissermansdorpie en is 'n gewilde toeristebestemming vir gaste wat opsoek is na 'n ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Klipmossel bied pragtige, moderne selfsorgwoonstelle in die stil area van Bekbaai in Paternoster en dis sowat 300 m van die strand af. Klipmossel bied verblyf in 2 woonstelle op die eerste verdieping, Kaneel en Bo...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kliprug, Paternoster

Paternoster Lodge bied B&B-verblyf en is in die kusdorpie Paternoster. Die lodge is 300 m vanaf die strand en is die ideale basis om hierdie deel van die Weskus te verken. Verblyf word in 7 individueel-versierde ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp langs die Weskus ontstaan.

Intussen het nie veel verander nie. Tans maak ongeveer 1 500 inwoners steeds hoofsaaklik hul bestaan uit die visvangbedryf. Vandag is dit egter ook 'n toeristetrekpleister omdat die dorp byna onaangeraak is deur tegnologie en modernisasie. Die rustigheid, manjifieke strande en landskappe bied toeriste die geleentheid om een met die omgewing te raak....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]