Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bek Bay, Paternoster

Patertjie Guesthouse is in Bekbaai in Paternoster. Dié bekoorlike vissersdorp aan die Weskus is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat 'n Mediterreense atmosfeer, asuurblou water, afgewitte, tradisionele vis...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Over the Moon is 'n selfsorghuis in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorp aan die Weskus. Die dorp is 'n bekende toeriste bestemming vir diegene wat op soek is na die Mediterreense-style atmosfeer, kenmerkend aan ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paternoster

Aloha 2 is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie langs die Weskus. Dié dorpie met sy Mediterreense atmosfeer en blouselblou water, witgekalkte kothuise, tradisionele vissershuisies en ellel...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Lilla's Landing is 'n lieflike dubbelverdieping-strandhuis in Paternoster. Dit is reg op die strand met lieflike see-uitsigte en slaapplek vir 10 gaste. Die huis het 5 slaapkamers, 4 op die boonste verdieping en 1 ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paternoster

Seekat 1 is 'n selfsorgwoonstel in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is veral gewild onder diegene wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer, afgewitte vissershuisies, eindelose...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Stay in Hocus Pocus Cottage is 'n netjiese, afgewitte selfsorgkothuis in Paternoster 3 strate en sowat 1 minuut se stap van die see af. Die kothuis is op die eienaar se perseel. Die plek is baseer op die ou wester...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Driftwood is 'n keurige strandhuis wat op die strand in Paternoster geleë is. Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste. Driftwood het 4 slaapkamers wat elkeen met 'n dubbelbed ingerig is. Daar is 3 slaapkamers wat ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paternoster

Koos Nap is 'n bekoorlike semi-losstaande kothuis wat net 30 m van die strand af in Paternoster geleë is. Paternoster is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus van Suid-Afrika en dis 'n weergalose vakansi...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Gelukkie is in die dorpie Paternoster in die Wes-Kaap geleë en dit is net 2 minute van die pragtige Weskus-strande af. Gelukkie beskik oor 3 ruim selfsorgkothuise met koninggrootte-beddens, 'n kamer vir ontspannin...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Azzuro is 'n bekoorlike selfsorgkothuis sowat 100 m vanaf die strand in Paternoster, 'n vissersdorpie aan die Weskus. Die kothuis is pragtig versier, het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp langs die Weskus ontstaan.

Intussen het nie veel verander nie. Tans maak ongeveer 1 500 inwoners steeds hoofsaaklik hul bestaan uit die visvangbedryf. Vandag is dit egter ook 'n toeristetrekpleister omdat die dorp byna onaangeraak is deur tegnologie en modernisasie. Die rustigheid, manjifieke strande en landskappe bied toeriste die geleentheid om een met die omgewing te raak....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]