Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Flamingo is 'n vissershuisie in Paternoster, een van die oudste vissersdorpies langs die Weskus. Die kothuis is 100 m van die strand af, en dit kan soms besig en raserig gedurende die vakansietye en langnaweke raak....

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Aloha 3 is 'n ateljeewoonstel in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie langs die Weskus. Dié dorpie met sy Mediterreense atmosfeer en blouselblou water, witgekalkte kothuise, tradisionele vissershuisies en ellel...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Namasté is 'n keurige, luukse en pragtig ingerigte strandhuis met uitsonderlike uitsigte. Dit is net 100 m van die strand af in Paternoster geleë. Die huis spog met 2 slaapkamers op die boonste verdieping en 'n ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mosselbank, Paternoster

Roosmarijn Guest House is in Paternoster, 'n bekende vissersdorpie aan die Weskus, net 150 km se ry van Kaapstad af. Dié gastehuis is in die tweede ry huise, net 100 m se stap van die see af. Dié skoon verblyf in...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paternoster

SkipSkop is 'n pragtige huis in Fisherman's Village in Paternoster, na aan al die winkels en restaurante. Besoekers aan Paternoster kan hulle verlustig in die besigtiging van walvisse en dolfyne wat 10 maande per ja...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Die Veldmuis is 'n pragtig versierde selfsorgvakansiehuis in Paternoster en ongeveer 50 m vanaf die strand. Die Veldmuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eet...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Paternoster

Ahoy Farmhouse 3 is in die ouwêreldse vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Hierdie plaashuis is op 'n groot, stil eiendom in die middedorp en naby restaurante, winkels en kunsgalerye geleë. Daar is o...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Paters Nessie is 'n lieflike solderstylwoonstel in 'n baie stil deel van Paternoster. Die eenheid is ongeveer 200 m van die strand af en het nie 'n see-uitsig nie. Dié solderwoonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Seeperdjie is 'n lieflike selfsorgstrandhuis met asemrowende uitsigte oor Bekbaai, sowat 80 m vanaf die strand in Paternoster. Let asseblief daarop dat dit 'n openbare strand is en dit besig en luidrugtig kan raak g...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paternoster

Tolbos 7 is 'n selfsorgvakansiehuis op Bekbaai se strandfront in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié dorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat op soek is na 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp langs die Weskus ontstaan.

Intussen het nie veel verander nie. Tans maak ongeveer 1 500 inwoners steeds hoofsaaklik hul bestaan uit die visvangbedryf. Vandag is dit egter ook 'n toeristetrekpleister omdat die dorp byna onaangeraak is deur tegnologie en modernisasie. Die rustigheid, manjifieke strande en landskappe bied toeriste die geleentheid om een met die omgewing te raak....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]