Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 029
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbank, Paternoster

Baywatch Guest House is in Mosselbank, Paternoster een van die oudste vissersdorpe aan die Weskus. Gaste sal tuis voel by dié gastehuis. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met slaapplek vir 10 gaste. Die kamers sl...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Dankbaar is 'n lieflike selfsorgstrandhuis wat teen die strand in Paternoster aan die Weskus geleë is. Die huis is naby die bekroonde Wolfgat restaurant. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Paternoster

Friend's Goodwill is in Paternoster geleë en bied snoesige selfsorg-akkommodasie. Hierdie oopplan-solderkamer is ideaal vir 3 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank vir 'n volwassene of 'n kind. Die bad...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Astrandt 3 is 'n pragtig ingerigte grondvloer-strandkothuis in Paternoster. Dit is net 40 m van die strand af met direkte toegang tot die strand. Let asseblief daarop dat dié eenheid geen see-uitsigte het nie. Di...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

KwaThula is 'n lugtige, meervlakkige, afgewitte strandkothuis met uitstekende uitsigte. Dit is net 100 m vanaf die strand in Paternoster geleë. Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en maklike toegang tot die ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mosselbank, Paternoster

Gerty’s Anchor is 'n selfsorghuis in Paternoster, slegs 60 m van die strand af. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en is ideaal vir 2 gesinne of 4 paartjies. Daar is 4 kamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n ...

Vanaf
R1 630
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bek Bay, Paternoster

Logostim is in Paternoster en het slaapplek vir 6 gaste. Dié dubbelverdieping huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens. Die 1 b...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Mosselbank, Paternoster

Deja-Vu bied B&B-verblyf reg op die strand en het 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die son wat oor die oseaan sak van die voorstoep af of van die balkon in die kamer af. Deja-Vu is in Mosselbank, Paternoster ge...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kliprug, Paternoster

Kiewiet is 'n pragtige selfsorgkothuis met slaapplek vir 8 gaste. Dit is in Paternoster aan die Weskus geleë, net 80 m van die strand af. Let asseblief daarop dat dit 'n openbare strand is, en dit kan nogal besig e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paternoster

Ahoy Cottage 4 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Dis op 'n groot, stil eiendom saam met 4 ander huise in die middedorp, naby restaurante, winkels en galerye. Dié oopplan-koth...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp langs die Weskus ontstaan.

Intussen het nie veel verander nie. Tans maak ongeveer 1 500 inwoners steeds hoofsaaklik hul bestaan uit die visvangbedryf. Vandag is dit egter ook 'n toeristetrekpleister omdat die dorp byna onaangeraak is deur tegnologie en modernisasie. Die rustigheid, manjifieke strande en landskappe bied toeriste die geleentheid om een met die omgewing te raak....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]