Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bek Bay (35)
Mosselbank (46)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (168)

Resensies van Paternoster

4.6 / 5  
volgens 1596 resensies
Lees regte resensies van Paternoster van 1596 geverifieerde gaste.
Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Paternoster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paternoster B&Bs

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay, Paternoster

Gonana Guesthouse bied B&B-verblyf in Paternoster op die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met onbelemmerde uitsigte oor die see, die Columbine Natuurreservaat se kuslyn en die Cape Columbine Vuurtoring. Hier...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay, Paternoster

Paters Haven is in Bekbaai, aan die suidekant van Paternoster, geleë. Die gebied het 'n strand wat geskei is van Paternoster se hoofstrand. Dis stapafstand vanaf die besige ingang van die dorp en die meerderheid va...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay, Paternoster

Gilcrest Place Guest House is 'n paar meter van Bekbaaistrand af in die klein vissersdorp, Paternoster. Gilcrest Place Guest House bied see-uitsigte en 3 onderskeie suites wat elk geskik is vir 2 gaste. Twee van di...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbank, Paternoster

Ah! Guest House bied B&B in Paternoster - ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf naby die strand en ander trekpleisters aan die Weskus. Daar is 5 stylvolle kamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bek Bay, Paternoster

The Oystercatchers' Haven is op die strand in Bekbaai, Paternoster en bied rustige verblyf met 'n ononderbroke uitsig oor die see en die Columbine Natuurreservaat se kuslyn. Dié gastehuis bied 'n gemeenskaplike s...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Mosselbank, Paternoster

Deja-Vu bied B&B-verblyf reg op die strand en het 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die son wat oor die oseaan sak van die voorstoep af of van die balkon in die kamer af. Deja-Vu is in Mosselbank, Paternoster ge...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Bek Bay, Paternoster

Smugglers' B&B skuil in 'n stil hoekie en bied verblyf in die rustige dorpie Paternoster. Die B&B is net 50 m van die strand af geleë. Die B&B het 2 verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers wat elegant versier is. ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Bek Bay, Paternoster

Linhof Boutique Guest House bied gerieflike seefront-verblyf in Paternoster en is ideaal geleë vir gaste wat 'n basis soek vanwaar hulle die dorp en omliggende besienswaardighede kan verken. Dié dubbelverdieping...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 187 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Paternoster

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
B&B in Golden Mile, Britanniabaai

Golden Mile Beach House is 'n dubbelverdieping-gastehuis wat op die strand in St Helenabaai geleë is. Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Dit is reg langs die plankpaadjie wat na die strand lei. Verblyf wo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
B&B in St. Helenabaai, Weskus

Gloria a Dio is gerieflike gastekamer-verblyf in Blueberry Hill, 'n stil woonbuurt in St. Helenabaai. Dit is ongeveer 'n 150 km-natuurskoonrit vanaf Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe. Die gastekamer, gen...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paternoster B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Paternoster akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Paternoster akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]