Geverifieerde Resensie
Paternoster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1533 resensies.
"Especially in the flower season it is close to the West Coast National Park which is a must see. We didn't have enough time to fully explore everything Paternoster has to offer, but next time we will explore further."
"Hoofstraat 'n bietjie verwaarloos en die kinders met hulle skulpies het ons mal gemaak."
"Paternoster is 'n bestemming waar jy graag wil wees. Die eetplekke se kosse is smaakvol voorberei. Die lekkerste van Paternoster is hul heerlike vars kreef en mossels. Dit is 'n top pluspunt. Die mense is vriendelik."
"Van die restaurante is bietjie duur, maar andersins 'n heerlike plekkie om weer jou batterye te laai!"
"A very quaint fishing village that is largely unspoilt by malls and department stores. Some excellent restaurants in the village. Paternoster is conveniently located for exploring the lower West Coast region."
"Die weer was heerlik en het so lekker gestap! Kinders het heerlik in die water en sand baljaar!"
"Dis jammer dat Paternoster ook nou onveilig voel, dit was altyd mooi en quaint, maar nie meer nie."
"Dit is 'n pragtige dorpie. Eetplekke se pryse is bietjie hoog vir die gemiddelde vakansieganger, so ons kon net 1 keer gaan uiteet."
"Daar is blykbaar heelwat klein/oppertunistiese misdaad gevalle en ons was aanbeveel om die alarm aan te sit as ons uitgaan."
"Spend the day on the beach, have a parcel fish and chips and enjoy the sunset. Visit the Art centre and eat at the one of the restuarents on at the Waterfront."
"Beautiful place with a beachfront which is perfect for kids and dogs. Restaurants whether take away or sit down is good quality food and variety at reasonable prices."
"We need to get more tourists to Paternoster so that that in turn can uplift the small town economically."
"Paternoster het regtig baie om te doen en te sien. Sal graag wil teruggaan vir langer kuier."