Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Paulpietersburg

3.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Paulpietersburg van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Paulpietersburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paulpietersburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paulpietersburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paulpietersburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paulpietersburg Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paulpietersburg

Pivaansbad Plaas bied 'n unieke wegbreek vir natuurliefhebbers op 'n plaas buite Paulpietersburg. Die Ithala- en Mkuze Wildreservate is lekker naby dié wegbreekplek. Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulpietersburg

Country Corner Bed & Breakfast is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in die bekoorlike dorpie Paulpietersburg geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, naby verskeie be...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paulpietersburg

Hadeda Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in die bekoorlike dorp Paulpietersburg. Dit is naby die middedorp, openbare vervoer en winkels. Dit kan oor naweke bietjie raserig wees. Dié dorp is tussen die voorheuwels va...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulpietersburg

Fels Retreat Lodge is 'n gastehuis op 'n kleinhoewe net 6 km vanaf Paulpietersburg wat geriewe bied vir wegbreke, troues en konferensies. Fels Retreat is omring deur berge en valleie en bied gaste 'n keuse tussen 1...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Paulpietersburg

As jy op soek is na 'n wegbreek waar jy gerief en weelde kan ervaar, maar steeds in die buitelug wil asemskep en wild wil sien, is Penbi Game Ranch die plek vir jou. Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede en daar is s...

Vanaf
R1 225
per nag (plek vir 4)
Hotel in Paulpietersburg

Die Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort is op 550 hektaar pragtige bosveld van KwaZulu-Natal tussen die reuse Kambriese granietrotse, wat miljoene jare oud is, geleë en bied pragtige uitsigte oor die Bivanerivie...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paulpietersburg

Basangoma Game Ranch is in Noordelike KwaZulu-Natal geleë tussen Vryheid en Paulpietersburg. Hierdie 1200 hektaar-grootte plaas is malaria-vry en geseën met 'n gematigde klimaat regdeur die jaar. Los die alledaag...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Paulpietersburg

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid, KwaZulu-Natal

Clouds End Bush Lodge is 2 km van Vryheid se sentrale sakekern, in die rustige area van die Vryheid Hill Natuurreservaat. Verblyf word in 2 safaritent-eenhede gebied wat slaapplek vir 4 gaste het. Die tente bied se...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Vryheid, KwaZulu-Natal

Lancaster Lodge is op 'n ongerepte stuk grond van 16 hektaar op die platteland, net 2 km vanaf Vryheid geleë. Ons B&B word deur 'n familie bestuur en het 4 losstaande en suite-chalets. Elk van die losstaande chale...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Memeza Guestroom is in Vryheid geleë, is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met tee-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paulpietersburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za