Resensies van Paulshof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paulshof bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.33 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
Isa R. - 15th December 2019
staying in Paulshof
Dit is sentraal van al die inkopiesentrums.
Sandra K. - 27th January 2019
staying in Paulshof
Dit is so sentraal tussen Randburg en Sandton met Monte Casino net in die straat af.
Dr Tony W. - 12th November 2018
staying in Paulshof
Good!
Anthea L. - 17th September 2018
staying in Paulshof
Convenient situation for event locations.
Caroline M. - 16th April 2018
staying in Paulshof
If you need a quiet, friendly getaway, it is an ideal place to go.
Johann O. - 16th October 2017
staying in Paulshof
Uitstekende ligging vir enige besoeke aan plekke in die noorde van Johannesburg, 'n paar minute van Monte Casino af!
Marinda R. - 29th August 2016
staying in Paulshof
Paulshof is 'n veilige omgewing met sekuriteitsbeheer.
Ernest T. - 8th November 2015
staying in Paulshof
Die verkeer is op tye baie druk op Witkoppen en Rivonia maar gerieflik na Sunninghill.
Johan R. - 14th August 2015
staying in Paulshof
Veilig en eintlik goed gelee vir kuier in Monte Casino se omgewing en Fourways.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]