Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Peacehaven besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Peacehaven.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Peacehaven akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Peacehaven Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Peacehaven Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Peacehaven

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Dancing River Guesthouse bied B&B-verblyf in Vereeniging. Die gastehuis is naby restaurante, die River Square-winkelsentrum en ander besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf word in 5 individuele kamers g...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Vereeniging Vaaldriehoek Gastehuis Akkommodasie en Konferensiesaal. 'n Goed toegeruste oord vir die besigheidsreisiger. Bordeaux Haven is 'n elegante gastehuis en konferensieplek met 'n Franse én Suid-Afrikaanse a...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vereeniging, Gauteng

Three Rivers Lodge is in Gauteng. Elke kamer bied elegante en suite-badkamers, HD TV's, ekstra lengte beddens, 'n haardroër, kluis, tee-en koffiemaakgeriewe, gratis hoë spoed internet, wasgeriewe op die perseel, ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Tudor Place bied gerieflike verblyf in Drie Riviere, 'n woonbuurt in Vereeniging. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, en diegene wat net op soek is na 'n oornagplekkie. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R465
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Ouderust Guesthouse bied gastekamers en is in Drie Riviere, Vereeniging. Die gastehuis is naby die Midvaal Hospitaal en die River Square Shopping Centre. Verblyf by Ouderust Guesthouse beskik oor 5 individueel ver...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Hananja Gatehuis is geleë in Drie Riviere Vereeniging. Ons beskik oor 8 kamers waarvan vyf kamers selfsorg kamers is. Elke kamer het sy eie badkamer, 'n tv, ketel met tee en koffie. Veilige parkering. Ons is naby...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Vereeniging, Gauteng

Welcome Guest House is in Three Rivers, Vereeniging geleë, en bied ’n keuse van kamers wat ideaal vir reisigers en sakereisigers is. Die ruim kamers het elk privaat ingange en beskik oor 2 ekstra lang enkelbedd...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

R59 Overnight is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van die dorpie Meyerton. Die perseel bied maklike toegang tot die R59-snelweg en is slegs 5 km vanaf Three Rivers Proper, Risiville en Arcon Park. Dié selfsorgko...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Xeriba's Guesthouse bied unieke verblyf in Drie Riviere in Vereeniging. Die gastehuis beskik oor 6 gemaklike slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ingerig is. Elke kamer het sy e...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Sinesan Guesthouse is in die hartjie van die luukse Drie Riviere in Vereeniging. Verblyf word in deluxe-dubbelkamers gebied. Elke kamer het ‘n en suite-stort, platskerm-TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Peacehaven akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vereeniging blad indien jy na meer Vereeniging akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za