Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Pearston

3.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Pearston van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Pearston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pearston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pearston akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pearston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pearston Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Pearston

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Jansenville, Karoo

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant is in Jansenville geleë en het 5 eenhede vir paartjies, gesinne en reisigers. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die swembad. 3 van die eenhede is toegerus v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

4 Louis Trichardt Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid in Bergendal, 'n voorstad in Graaff-Reinet. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Jansenville, Karoo

Angora Lodge bied B&B-verblyf in die dorpie Jansenville. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings en besienswaardighede. Ons bied verblyf in 8 slaapkamers, el...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Jansenville, Karoo

Koedoesrus is in Jansenville, sowat 172 km vanaf Port Elizabeth en 84 km vanaf Graaff-Reinet. Koedoesrus is in die Noorsveld-area met unieke Spekboom- en Noorsveldplantegroei. Die gastehuis het 4 moderne kamers wa...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Cradock, Karoo

Buffelshoek is 'n plaas met unieke wild en 'n interessante geskiedenis, perfek geleë net 20 km buite Cradock, ver genoeg vir gaste om afgeleë privaatheid te geniet en naby genoeg om vinnig dorp toe te ry. Die plaa...

10% af Aanbod!
VanafR740
R666
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Die inspirasie vir die naam "Obesa Lodge" kom van die vetplant "Euphorbia Obesa" (wat ook bekend staan as die "Afrika-hut") wat in die Graaff-Reinet distrik voorkom. Obesa Lodge is oorkant die "Obesa Cactus & Succul...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Kingfisher Lodge is in Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo, geleë. Ons verwelkom jou graag, of jy net deurreis of beplan om hierdie geskiedkundige dorp vir 'n paar dae te verken. Die lodge is in 'n stil bos lan...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Cottage is 'n ouwêreldese selfsorg-eenheid in die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die eenheid staan op 'n groot eiendom op die Sondagsrivier en het lieflike uitsigte op die omliggende berge. The Cottage is i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Soos wat uit ons naam afgelei kan word, is ons verblyf 'n spanpoging deur Beau and Imelda, om die beste moontlike diens aan ons gaste te bied en te verseker dat hulle hul verblyf sal onthou. Beau & I is in die hartj...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Rietjiesbos B&B bied gerieflike B&B-verblyf in 'n Karoohuis wat pragtig opgeknap is en in 'n ontwerperstuin in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Verblyf word aangebied in 6 smaakvol versierde en suite-sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za