Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Pearston

3.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Pearston van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Pearston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pearston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pearston akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pearston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pearston Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Pearston

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

10 Parsonage Street is 'n bekoorlike en geskiedkundige kothuis in Graaff-Reinet se skilderagtige Parsonagestraat. Die kothuis is ideaal geleë indien gaste die museums en ander besienswaardighede wil gaan besoek. ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

166 Cradock Street is 'n groot, mooi ingerigte en klassieke Karoo-huis wat ook 'n nasionale monument is. Die huis is in Graaff-Reinet se geskiedkundige Cradockstraat geleë. Die is 'n gerieflike basis vanwaar jy die...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Karoo

12 Parsonage - De Kothuize is 'n bekoorlike en histories betekenisvolle kothuis in Graaff-Reinet se prentjiemooi Parsonage-straat. Dit is ideaal geleë vir gaste wat die dorp se museums en ander geriewe wil besoek. ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

16 Parsonage Street is 'n bekoorlike Karookothuis met selfsorgfasiliteite in Graaff-Reinet. Die atmosfeer neem besoekers terug na die dae van "ou Graaff-Reinet" en die ligging is ideaal vir besoekers wat al die muse...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Hierdie bekoorlike kothuis is 'n nasionale monument vol karakter en is ideaal geleë in die historiese gedeelte van Graaff-Reinet. 18 Parsonage Street is ideaal vir 'n rustige wegbreek. Die kothuis is gemeubeleer ...

Vanaf
R3 450
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

8B Globe Street is in Graaff-Reinet en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis het 4 slaapkamers en bi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Agave Self-catering is in die rustige dorp Graaff-Reinet geleë. Die dorp word gekenmerk deur vriendelike inwoners, historiese argitektuur uit die 19de eeu, golwende heuwels en groot oop vlaktes. Die gastehuis het ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

The Glen is ’n luukse, ruim en stil selfsorg-woonstel in die bekoorlike dorp Graaff-Reinet, stapafstand van plaaslike besienswaardighede en doendinge. Graaff-Reinet is die tuiste van verskeie besienswaardighede so...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Carrow Veld Cottage is 'n selfsorgkothuis wat smaakvol ingerig is en is geleë in Graaff-Reinet. Hiér kan jy lekker kom ontspan. Dit is die ideale plek vir oornagverblyf of 'n kort vakansie. Die kothuis het teëlv...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za