Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Pellissier

4.3 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Pellissier van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Pellissier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pellissier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pellissier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pellissier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pellissier Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pellissier

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in Pellissier, die suidelike voorstad van Bloemfontein. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers, en is naby die N1. Dié selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 1...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pellissier

Cape Tuscan is in die suidelike woonbuurt Pellissier, in Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is gerieflik naby die N1. Alle kamers is met sorg en liefde uitgerus om gaste se...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pellissier

Cherrystone Self-catering Cottage is in Bloemfontein geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Dié kothuis het lugversorging en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Daar is ekstra slaapplek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier

Sleepover Lodge bied gehalte-verblyf in Pellisier, Bloemfontein. Die lodge is ideaal geleë vir sakereisigers, gesinne of gaste wat oornagverblyf benodig. Dis maklik bereikbaar vanaf die Windmill-kasino en die N1, e...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier

Die Windmill Guetshouse is 'n moderne en verwelkomende gastehuis en ideaal vir sakereisigers, mense op soek na oornagverblyf op die langpad, of diegene wat so 'n paar dae in die Rosestad wil kom kuier. Die gastehuis...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pellissier

Cura Lodge is in die stil, veilige en gegoede woonbuurt, Pellissier geleë. Dit bied luukse akkommodasie met ruim kamers, welige tuine en asemrowende uitsigte. Cura Lodge se hartlike gasvryheid is ideaal, of jy nou ...

Vanaf
R299
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pellissier

MGRE Lodge bied verblyf in Bloemfontein. Dié lodge is die ideale basis vanwaar mens die stad se geriewe en besienswaardighede kan besoek. Die verblyf word in 5 individueel versierde kamers gebied. Die kamers het o...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pellissier

Like a Rock is pragtig en gerieflik geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir altesaam 11 mense wat deel en elke kamer het 'n kombuisie en privaat badkamer. Langtermynverblyf is welkom. Die eienaar het die huis self ...

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier

Favour & Flavour Gastekamers is in die suidelike voorstad Pellissier in Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n netjiese, skoon kamer wat soos die huis voel. Verblyf i...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pellissier

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Be My Guest is 'n privaat, netjiese en skoon gastekamer op die eienaar se perseel met sy eie ingang in Fichardtpark, Bloemfontein. Die perseel is slegs 900 m vanaf die Life Rosepark Hospitaal en naby die Pick 'n Pay...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pellissier akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za