Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (49)

Resensies van Pennington

4.5 / 5  
volgens 76 resensies
Lees regte resensies van Pennington van 76 geverifieerde gaste.
Indien jy Pennington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pennington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pennington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pennington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pennington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington

Aloe Cottage is 'n drieslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg. Dit is op die Selborne Park Gholflandgoed in Pennington, KwaZulu-Natal geleë. Die huis is volledig toegerus en het slaapplek vir 6 gaste. Die sit...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
B&B in Pennington

Ironwood Lodge bied ontspanne verblyf en vriendelike en opregte gasvryheid. Dié lodge is loopafstand vanaf die strand en is in Pennington, wat 45 minute suid van Durban is geleë. Daar is pragtige see-uitsigte. I...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pennington

Bloukuifloerie is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste net 600 m van die strand af in Pennington. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring....

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pennington

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa bied B&B-verblyf in Pennington. Dié toonaangewende hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sake-verblyf. Verblyf is beskikbaar is 48 gastekamers en 1 Presidensië...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington

Chameleon Corner is 'n dubbelverdieping-villa met 3 slaapkamers op die Selborne Park Gholflandgoed teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die sitkamer is pragtig versier in skakerings van bruin en gekombineer met hel...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pennington

Oyster Nuts is 'n selfsorghuis wat teen die see in Pennington geleë is. Pennington is 'n rustige, klein Suidkus-dorpie net 15 km suid van Scottsburgh, aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vyfslaapkamerhuis b...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington

The Silver Oaks House is 'n bekoorlike huis in die veilige woudlandgoed, Silver Oaks, in Pennington aan Durban se Suidkus. Die eenheid is naby winkels, gholfbane en Pennington se hoofswemstrand. The Silver Oaks Ho...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington

3 @ Sea is 'n enkelverdieping-selfsorgvakansiehuis in die rustige kusdorp Pennington in KwaZulu-Natal. Die huis is slegs 7 minute se stap van die strand af. Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington

Barracouta Akkommodasie is in Pennington en bied 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek vir 6 gaste het. Dié dubbelverdiepinghuis is in 2 eenhede verdeel. Eenheid 1 is bo en eenheid 2 is onder. Eenheid 1 beskik ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington

Fun in the Sun is 'n selfsorg-vakansiehuis in Pennington, 'n klein kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Pennington akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za