Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Pennington

4.5 / 5  
volgens 120 resensies
Lees regte resensies van Pennington van 120 geverifieerde gaste.
Indien jy Pennington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pennington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pennington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pennington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pennington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington

18 on Douglas bied gerieflike akkommodasie in die bekoorlike kusdorpie Pennington. Die drieslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en die tweeslaapkamereenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofstrand is ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington

Codsview Beach House bied selfsorgverblyf in Pennington. Die eiendom het lieflike uitsigte oor die see en omgewing van die balkon af. Die ruim vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington

Pennington is ’n sonderlinge kusdorpie suid van Durban aan KwaZulu-Natal se Suidkus en is die ideale vakansieplek vir gesinne. Dis slegs ’n uur se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dié tweeslaapkamer...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 500
R3 150
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Pennington

Bay House bied gerieflike selfsorgverblyf op die strand in Kelso aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die verblyf is ideaal vir 2 of 3 gesinne wat op soek is na 'n vakansie of naweekwegbreek by die see. Die perseel strek...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington

24 Pennington Waves bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Pennington. Die kompleks is ideaal geleë, net 400 m van die swemstrand af, en spog met 'n swembad, klimraam en 'n b...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington

3 Silver Oaks bied gerieflike verblyf in 'n selfsorghuis, in 'n veilige kompleks in Pennington. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n dubbe...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington

3 @ Sea is 'n enkelverdieping-selfsorgvakansiehuis in die rustige kusdorp Pennington in KwaZulu-Natal. Die huis is slegs 7 minute se stap van die strand af. Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders en...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington

Sea la Vie is 'n gerieflike selfsorghuis in die hartjie van Pennington aan die Suidkus. Dit is 550 m vanaf Pennington se bekende hoofstrand en inkopie-area. Die gesinsvriendelike perseel bestaan uit 1 hoofhuis met...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 3)
Oord in Pennington

Pennington Resort Conference and Adventure Centre is 500 m vanaf die strand in Pennington en is ideaal vir groepe en gesinne. Die oord bied eenhede met slaapplek vir 2 tot 12 gaste. Die chalets, houthutte, kothuis...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pennington

Coastal Forest View is 'n selfsorghuis in Characters Garden Park in die skilderagtige kusdorpie Pennington in KwaZulu-Natal. Doe strand is net 2 minute se stappie vanaf dié instansie en winkels, 'n apteek en 'n dra...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Pennington akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]