Resensies van Pennington

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pennington bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 120 resensies.
Andre V. - 20th October 2021
staying in Pennington
Dit lyk na 'n lekker, rustige strandoord wat nie in seisoen so oorbevolk sal wees soos die ander suidkusvakansieoorde nie.
Desmond F. - 5th October 2021
staying in Pennington
Really beautiful.
Wendy T. - 8th July 2021
staying in Pennington
We look forward to visiting again.
Michelle H. - 7th July 2021
staying in Pennington
Lovely, clean beach with tidal pool and lots of rock pools for the kiddies. Great fishing spots as well.
Susan C. - 24th May 2021
staying in Pennington
Ek was baie beïndruk oor Pennington as 'n vakansiebestemming. Dis rustig en veilig. Die mense is baie vriendelik.
Christa K. - 20th May 2021
staying in Pennington
Lovely quiet and private little coastal town. The roads could do with some pothole-fixing. Town has the feeling of "jungle" rather than "beach". The beach is not readily accessible, having to cross a railway etc, but in some way this does add to the secluded charm of Pennington.
Coenraad V. - 20th May 2021
staying in Pennington
Dis 'n rustige plek vir rus.
Karen D. - 18th May 2021
staying in Pennington
Mooi dorpie met heerlike stapplekke. Skoon strand en vriendelike mense.
Chloe H. - 12th May 2021
staying in Pennington
Beautiful beaches, friendly people - a real hidden gem!
Lynne P. - 28th April 2021
staying in Pennington
Enjoyable holiday destination.
Denise I. - 27th April 2021
staying in Pennington
Lovely location for R&R, however family activities, malls and restaurants are a significant drive away from the area.
Sunette K. - 5th April 2021
staying in Pennington
Baie stil dorp met heerlike strande en dis wonderlik vir jou en jou honde.
Marcel H. - 28th March 2021
staying in Pennington
Humpy, holey roads and no power at times, the new SA. Nice and clean place, lovely beaches, nice people.
Errol K. - 24th March 2021
staying in Pennington
Pleasant and quiet.
Tim D. - 16th February 2021
staying in Pennington
Pennington is a quaint and lovely destination, with beautiful beaches and awesome coastal greenery. Pity that the roads in most parts are in need of a lot of work!
Jessica V. - 24th January 2021
staying in Pennington
Beautiful town with a quiet, safe feel.
Johan P. - 18th January 2021
staying in Pennington
Pennington se strate is in 'n benarde toestand. Pennington self is skoon en mens voel lus om 'n ruk daar te kuier. Dit was wonderlik om te sien hoe die mense stap of fiets ry. Kyle se kos by die Ski Club met sy diere-vriendelike fasiliteit en pragtige uitsig het ons ’n paar maal teruggelok! Ons het ook baie lekker kos met kaaskoek geniet as wegneemete by die Kiosk. (Diere word nie, toegelaat nie maar indien mens vooraf reëlings tref, is daar genoeg plekke wat wel diere toelaat.) Hopelik is die strande oop vir ons volgende besoek. Die gemeenskap kan met rede trots wees op hul dorp. Bravo!
Nico B. - 11th January 2021
staying in Pennington
Gaan beslis weer gaan.
Teresa G. - 8th January 2021
staying in Pennington
Pennington kort so 1 of 2 wegneemeetplekke asook 'n vulstasie. Die OK was so-so, sy voorraad soms bietjie beperk, so 'n groter supermark sal ook nie skade doen nie, maar ek sal enige tyd weer Pennington as strand gebruik.
Nicolette T. - 7th January 2021
staying in Pennington
Loved the restaurant down the road, quiet beach we were on. Great access too.
Carl M. - 8th December 2020
staying in Pennington
Looking to retire in Selbourne or Pennington.
Martine R. - 1st December 2020
staying in Pennington
Die strate in pennington is in ’n redelike slegte toestand. Bly liefs weg van die OK Foods af en ry eerder deur na Scottburgh Mall toe. Pennington is verder ’n baie stil en pragtige area.
Alida R. - 25th November 2020
staying in Pennington
Perfect for families with small children.
Vanessa V. - 24th November 2020
staying in Pennington
Absolutely loved it.
Karen L. - 12th October 2020
staying in Pennington
Awesome stay, would recommend to anyone, thanks again for the weekend and I look forward to visiting Pennington soon.
Wouter L. - 21st September 2020
staying in Pennington
Pennington is regtig 'n juweel en in 'n ander klas as enige ander dorp in daai area. Pragtige, boomryke strate, baie rustig, oulike winkels. Daar is ook 'n pragtige wandelroete in die woonarea in 'n digbeboste valleitjie. Die Basset Brewery en Doghouse Cafe vir my 'n gunsteling - ingerig vir troeteldiere, hulle het selfs "bier" vir honde! Die golfbane daar blykbaar ook baie besonders, maar ek kon ongelukkig nie daar in met my hond.
C S. - 11th February 2020
staying in Pennington
Hou baie van Pennington.
Lynne S. - 27th January 2020
staying in Pennington
Beter winkels kry.
. - 20th January 2020
staying in Pennington
Heerlike stil plekkie vir ouer mense wat nie kinders het nie en die mense wat daar bly is so so vriendelik almal groet jou! Baie oulike kusdorpie, sal weer soontoe gaan.
. - 17th January 2020
staying in Pennington
Nice quite holiday town.
. - 14th January 2020
staying in Pennington
Pennington is pragtig en baie rustig.
. - 13th January 2020
staying in Pennington
Heerlike area. Goeie weersomstandighede. Daar is baie snorkel geleenthede in die area.
. - 13th January 2020
staying in Pennington
Love it.
. - 10th January 2020
staying in Pennington
Rustige vakansiedorp.
. - 6th January 2020
staying in Pennington
Veilig en skoon strand.
. - 3rd January 2020
staying in Pennington
Thank you for making sure that we have a perfect stay.
. - 30th December 2019
staying in Pennington
Baie netjies en baie lekker om daar te bly.
. - 30th December 2019
staying in Pennington
Baie veilige, stil en vriendelike omgewing. Alles is skoon en netjies. Sal beslis weer daarheen gaan.
. - 29th December 2019
staying in Pennington
Mooi dorpie en die see is stapafstand. Net die paaie kort opknapping.
. - 17th December 2019
staying in Pennington
My first visit, will see us again, and want to play the golf courses and visit all restaurants next time.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]