Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Perlemoenbaai

4.5 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Perlemoenbaai van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Perlemoenbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Perlemoenbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Perlemoenbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Perlemoen Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Perlemoenbaai Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 40%
VanafR900
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Perlemoenbaai

Sunset Bliss is in Perlemoenbaai, tussen De Kelders en Gansbaai geleë en bied gerieflike selfsorg-eenhede met onbelemmerde see-uitsigte. Al die eenhede het toegang tot WiFi en DStv. Hierdie eenheid is op die drumpe...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Perlemoenbaai

Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek met 'n ononderbroke uitsig oor die see. Dié verblyf het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkam...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR640
R512
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Perlemoenbaai

Whale of a Time is in Gansbaai geleë, en het slaapplek vir 2 gaste. Die strand is minder as n kilometer van die eenheid af. Dit het pragtige grasperke en is 'n veilige baaiplek, met geriewe wat gereeld gediens word...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Perlemoenbaai

Royal Albatros is in Gansbaai, 'n vissersdorpie in die Overberg, geleë. Die woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die res van die huis is baie selde bewoon wanneer daar gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Perlemoenbaai

SeaKaya is 'n selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor die see, fynbos en berge in die verte. Dis ideaal vir walviskyk, fotograwe en naweekwegbreke. Dié huis beskik oor 4 kamers, waarvan 2 dubbelbeddens en die ande...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perlemoenbaai

Zeezicht Guest House is in Perlemoenbaai langs Gansbaai geleë. Dié gastehuis is 60 m van die kus met getypoele af, 1,1 km vanaf Gansbaai en 1,6 km vanaf Skulpiesbaai. Verblyf word in 4 elegante kamers gebied. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Perlemoenbaai

Kom en Geniet 222 Selfsorg is in Gansbaai, net 'n klein entjie se stap van die see af, geleë. Dié lieflike huis is ten volle gemeubileer en het 3 gerieflike slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die t...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Perlemoenbaai

Nels Inn is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Gansbaai. Die woonstel beskik oor 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir 'n kind is beskikbaar in die sitar...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Perlemoenbaai

Wildegans Huis is ’n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Gansbaai. Die huis het 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 volledige badkamers deel. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Perlemoenbaai

Whale Sea is 'n selfsorghuis in Gansbaai. Dié dorp is bekend vir haaihokduik en walviskyk. Gaste kan ononderbroke uitsigte oor die see en op die Kleinrivierberge van die huis af geniet. Die huis het 4 slaapkamers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Perlemoenbaai

Blougans B&B is 'n luukse gastehuis in Perlemoenbaai by Gansbaai se ingang. Dié omgewing is bekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede en die witdoodshaaie. Daaar is 3 ruim kamers wat elkeen uniek versier is en...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Perlemoenbaai

Die selfsorghuis is op die randjie van Walkerbaai se kus geleë en spog met lieflike uitsigte oor die hele Walkerbaai, asook die Kleinrivierberge. Om saans te sien hoe die son sak en later oor die Kaapse Skiereiland...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Perlemoenbaai

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Sea Song is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in De Kelders, 'n klein dorpie wat naby aan Hermanus en Gansbaai geleë is. Dié eenheid spog met 'n 180-grade see-uitsigte. Die groot eenslaapkamerwoonstel is op die ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

On The Rocks verwelkom jou in die rustigheid en skoonheid van die natuur. Kom ontspan, herlaai en kry rus vir jou siel. Kom geniet hartlike gasvryheid soos in die ou dae, ongelooflike sonsondergange en 'n heerlike o...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gansbaai, Wes-Kaap

Harbour View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang in Gansbaai. Dié woonstel bied uitsigte oor die hawe vanaf die balkon. Dis stapafstand vanaf die hawe, winkels, restaurante e...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za