Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Petrusburg

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Petrusburg van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Petrusburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Petrusburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Petrusburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Petrusburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Petrusburg Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Petrusburg

Karibu Accommodation is in Petrusburg geleë, 'n plaasdorpie in die Vrystaat. Dié dorpie is tussen Bloemfontein en Kimberley op die N8, 80 km vanaf hierdie twee stede. Die hoofhuis het 2 lieflike gastekamers. Elk...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Petrusburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R6 000
per nag, vir 12 mense
Wildsplaas in Vrystaat

Albre Boerdery bied 'n lieflike selfsorgwegbreek vir 12 gaste op 'n wildplaas in die Boshof-distrik. Verblyf word aangebied in 'n groot safaritent met 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Dit lei n...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vrystaat

Die tipiese Suid-Wes-Vrystaatse opstal het in onbruik verval vanaf 1964 tot 1993, waarna die huidige eienaar (6de geslag) en sy vader (5de geslag) die opstal gerestoureer het. Dit word tans gebruik as 'n gasteplaas ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Koffiefontein, Vrystaat

6 Selfsorg eenhede met boma. Al die eenhede het driekwart- of enkelbeddens met gehalte linne, komberse en handdoeke. Daar is 'n kombuis met messegoed, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffie, tee en melk. Tafel m...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Petrusburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Koffiefontein, Vrystaat

Dagrowa on West is in die klein Vrystaatse dorpie Koffiefontein geleë. Dit bied moderne, bekostigbare en unieke selfsorgverblyf en -geriewe, sowel as gratis veilige parkeerplek. Elke kamer is uniek versier en toeg...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vrystaat

Uitkyk Guest Farm is op 'n wildsplaas 20 km vanaf Kimberley langs die N8-hoofweg na Bloemfontein geleë. Verblyf word in 3 houthuisies aangebied. Elke huisie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens o...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Vrystaat

Klipfontein Farm Guest House is in die middel van die Vrystaat, net 58 km vanaf Bloemfontein. in die Edenburg-distrik. Dié gastehuis was op sy dag 'n laerskool en spog met pragtige sandsteenmure. Die huis het sla...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vrystaat

Elandsbult Self-Catering Accommodation is op 'n skaapplaas buite Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby die N8 en N1 asook verskeie winkels en restaurante. Verblyf is bes...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsdal, Vrystaat

Bietjie Moeg B&B is in Jakobsdal geleë, 50 km vanaf Kimberley met 'n plaashuis atmosfeer. Beleef die hartlikheid en ware gasvryheid van jou gashere. Daar is 'n groot kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes. Daar is '...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jacobsdal, Vrystaat

Du'Villa is in die klein plaasdorpie genaamd Jacobsdal geleë wat 50 km van Kimberley af is. Die instansie bied 3 individueel versierde kamers wat elkeen sy eie en suite-badkamer het. Elke kamer het sy eie privaat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]